Page 2 of 3

Re: Vixen Rebuild (again)

Posted: Mon May 28, 2012 9:05 pm
by Boet
Ek het vir jou n "bench seat" want daai bucket seat het nie jou size "bucket" nie! :evil: Sal hom spoedig daar by jou he! :lol: :lol:














Moenie sleg voel nie, my bench pas ook nie in daai buckets nie!

Re: Vixen Rebuild (again)

Posted: Mon May 28, 2012 10:48 pm
by Jean Crous
Yup, Old Boet will SET you on the right SEAT :lol:

Re: Vixen Rebuild (again)

Posted: Mon May 28, 2012 11:07 pm
by Karman
Boet wrote:Ek het vir jou n "bench seat" want daai bucket seat het nie jou size "bucket" nie! :evil: Sal hom spoedig daar by jou he! :lol: :lol:
:oops: haha, ja... en daar ek gedog ek nog jonk en jukkerig... meer jelly-rug.. :oops:

Moet nie haas nie Boet, Ek nog BAAAIE werk voor ek daar kom, en teen kaap se spoed, gat dit NOG langer vat. ek het nou al 5 mense gekontak oor blasting, niemand nog reply nie....hulle hoor aeri en Hardloep weg. ($$) ($$) ($$)

Ek nou maar besig om eie blaster aan te skaf.. dis nou as kaap se suppliers bykom. (**)

L:

Re: Vixen Rebuild (again)

Posted: Sun Aug 24, 2014 9:11 pm
by Jean Crous
Wat het met hierdie projek gebeur ??
J

Re: Vixen Rebuild (again)

Posted: Sun Aug 24, 2014 9:25 pm
by Karman
Umm. Man. Ja

Besig om nuwe garage te bou dat ek weer kan verder bou. Huidige is net groot genoeg dat aeri pas sonder elevator/ rudder en kort daai om volgende stap te neem

Wel, dis my verskoning vir groter garage en ek bly by dit. :-)

Re: Vixen Rebuild (again)

Posted: Mon Aug 25, 2014 12:00 am
by FAWGie
Some pictures from her former flying days....
Image

Image

Re: Vixen Rebuild (again)

Posted: Mon Aug 25, 2014 7:19 am
by Karman
As she was last.

Fully sandblasted, resprayed fully with undercoat, Top coat done halway as might need todo minor mods up front for new motor etc. Currently busy making new bushes for controls to make them slop free as possible.

1kr-fe motor in place (wired up and running) . Busy trying to find someone still willing to assist with making the reduction drive, all calcs and specs done, just need to get ball rolling.

Garage about 2 months away from done. (builders says 3 weeks ($$) ) .

Re: Vixen Rebuild (again)

Posted: Wed Sep 03, 2014 6:56 pm
by Boet
As jy hom eeeeendag klaar het, sal ek jou help om die errie in die "Vintage category" te registreer. ## ## ## ## ## ##

Re: Vixen Rebuild (again)

Posted: Wed Sep 03, 2014 7:17 pm
by Karman
Ja, saam met die Turbi (**) s064 s062 s062

Re: Vixen Rebuild (again)

Posted: Fri Feb 06, 2015 9:50 pm
by Boet
Nou toe, die Turbi is amper klaar. ## ## ## ## ## ## ## ## ## ## ## ## ## ## ## ## ##

Re: Vixen Rebuild (again)

Posted: Thu Mar 12, 2015 11:05 am
by Karman
Boet wrote:Nou toe, die Turbi is amper klaar. ## ## ## ## ## ## ## ## ## ## ## ## ## ## ## ## ##
:)

Sy slaap nou darem in haar nuwe huis. Ek wag nou net om klaar te huis te bou dan kan ek weer plan maak... vlieg en bou gaan nie saam nie ... $$$

Re: Vixen Rebuild (again)

Posted: Wed Nov 18, 2015 7:31 pm
by Boet
En toe gee Karman moed op, toe koop ek maar sy errie, so lyk hy n week later.Nou staan die Turbi alweer stil...... NET hierie twee hanne van my!! :cry:

Re: Vixen Rebuild (again)

Posted: Wed Nov 18, 2015 7:32 pm
by Karman
Sal nie se moed op nie, meer geld op :)

Re: Vixen Rebuild (again)

Posted: Wed Nov 18, 2015 9:55 pm
by Jean Crous
Boet , hoe verskil die aerie van die Bushbaby ? Ek kan sien daar is iets anders, maar die foto is bietjie klein vir mooi "inspect" :lol:
Jean.

Re: Vixen Rebuild (again)

Posted: Thu Nov 19, 2015 7:27 am
by Karman
Steerable nose wheel, ander undercarriage en trim tab

Daar paar ander minor pype wat verskil, maar basies presies selle verder.