Boet gaan daai klein wieletjie nou op die regte plek kom?Boet wrote:En toe gee Karman moed op, toe koop ek maar sy errie, so lyk hy n week later.Nou staan die Turbi alweer stil...... NET hierie twee hanne van my!!
Vixen Rebuild (again)
Moderator: Tailspin
Re: Vixen Rebuild (again)
Flying feeds the soul!
Re: Vixen Rebuild (again)
Dedicated Bang wielietjie only. Ek maak nou die errie klaar om hom te verkoop.
Re: Vixen Rebuild (again)
Nice feature is sy lekker ruim bagasie bak. Steerable nosewheel. Paar meer pype as die BB maar baie stewig gebou! Die errie gaan mooi lyk wanneer hy klaar is!
Re: Vixen Rebuild (again)
Lyk goed so ver. Het gewonder hoe groot daai trok met rooi verf was, nou weet ek
Re: Vixen Rebuild (again)
Mooi so een van die dae vlie hy
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 6 guests