Page 5 of 7

Re: Rebuilding the Turbi ll

Posted: Thu Aug 27, 2015 9:33 pm
by Goose
Boet wrote:Oom Goose, ek werk so twee tot drie ure per week aan haar. Hopelik sal ek vorentoe bietjie meer tyd kry. :(
Dit is goeie nuus Oom, een van die dae vlie hy weer :wink:

Laaik daai hooooters aan die kant, speel hulle virskilende tjoons ook :lol: :lol: :lol:

Groete
Goose

Re: Rebuilding the Turbi ll

Posted: Fri Aug 28, 2015 12:46 pm
by Boet
Oom Gans, nou weet jy ook hoekom my errie nie klaar kom nie. Ons het geen helpers meer nie. Ek en my Sagste doen alles self.

Re: Rebuilding the Turbi ll

Posted: Tue Nov 10, 2015 6:59 am
by Boet
Ons het begin werk aan die Turbi se vlerke, na twee dae van verf afhaal, al sewe lae daarvan, lyk hulle nou so. Moerse werk. Die "slots" op die vlerke is nie mooi gemaak nie, en kraak oral. Ek het die oues verwyder, en gaan n nuwe set opmaak uit composites., ligter en sterker.

Re: Rebuilding the Turbi ll

Posted: Tue Nov 10, 2015 6:39 pm
by Boet
En toe sien die "artist" eers weer n kunswerk raak! :lol:

Re: Rebuilding the Turbi ll

Posted: Sun Mar 20, 2016 7:51 pm
by Boet
Die een vlerk is aaamper klaar, maar nou eers te besig om te oorlewe... Maar gou Gister begin om n nuwe stel sitplek frames van aly te maak. Die ou seats was swaaaaaar, 18kg op skaal. En boonop in der dagen sat. Die nuwe sitplek rame is lekker lig, en die hele ding gaan minder as 12kg weeg! Vordering is maar stadig, maar dis darem vorentoe. Ek het n nuwe fairing van glasvesel gemaak vir die bokant van die voorvenster se raam. Nie te shabby uitgekom nie.

Re: Rebuilding the Turbi ll

Posted: Mon Mar 21, 2016 10:24 am
by Goose
Mooi so Oom, bly hy vorder so mooi en by om te sien iemand bou darm nog vliegtuie op die forum

Re: Rebuilding the Turbi ll

Posted: Tue Mar 22, 2016 8:03 am
by Boet
Jaaaa, is nie bra lus om dit meer te doen nie. Weet nie WIE almal kyk nie. :evil:

Re: Rebuilding the Turbi ll

Posted: Wed Mar 23, 2016 7:03 pm
by Jean Crous
Boet wrote:Jaaaa, is nie bra lus om dit meer te doen nie. Weet nie WIE almal kyk nie. :evil:
Ag nee, maar ek se ag nee!! :!: Ekke kyk ook , so gooi daai foudies :lol:
J

Re: Rebuilding the Turbi ll

Posted: Sun Apr 03, 2016 12:02 pm
by Aerosan
Boet word jy nou oud? Daai gas bou nie meer nie en nou jy.......

Re: Rebuilding the Turbi ll

Posted: Mon Apr 11, 2016 8:13 am
by Boet
Mmmm. En jy het n dooie draadloos aan my verkoop. Gelukkig kon Gerhard Tromp darem die ding regmaak. Sal hom darem seker so teen Vrydag terug he. :roll:

Re: Rebuilding the Turbi ll

Posted: Thu Apr 14, 2016 9:47 pm
by Boet
The seat is finished, now to get the right density foam, and then I have to start up my trusty old Singer sewing machine for the upholstery job! vhpy

Re: Rebuilding the Turbi ll

Posted: Thu Apr 14, 2016 9:50 pm
by Boet
But the seatbacks can fold forward individually to give access to the luggage compartment. Painted white inside. No dark hole to scratch around in for your stuff!!

Re: Rebuilding the Turbi ll

Posted: Sun Apr 17, 2016 5:26 pm
by Aerosan
Boet wrote:Mmmm. En jy het n dooie draadloos aan my verkoop. Gelukkig kon Gerhard Tromp darem die ding regmaak. Sal hom darem seker so teen Vrydag terug he. :roll:
Dooie draadloos :?: nee nou word jy oud :oops: :lol:

Re: Rebuilding the Turbi ll

Posted: Thu Apr 21, 2016 2:04 pm
by Boet
Sanna, het al ooit vir jou gelieg? Gelukkig het Gerhard Tromp die draadloos reg gekry. Die man is baie knap met die goed. vhpy

Re: Rebuilding the Turbi ll

Posted: Fri Apr 22, 2016 10:06 pm
by Jean Crous
vhpy Hey Boet , waar is daai mooi video van hoe jy die upholstery stik ? Is dit die Turbi se sitplekke ?
Manne julle moet sien hoe knap is die man se vingers met daai Singer !!
J