Page 4 of 7

Re: Rebuilding the Turbi ll

Posted: Wed Dec 31, 2014 10:24 am
by Boet
Kingfisher, ek gebruik presies dieselfde materiale wat die "bokseil" manne gebruik. Dis alles in die tegniek en die aanwending. vhpy (Het al bietjie ge-oefen!!) (!!)

Re: Rebuilding the Turbi ll

Posted: Fri Jan 16, 2015 9:02 am
by Boet
Die Turbi is op sy wiele, klaar oorgetrek en gepaint. Net weer aanmekaarsit. Ek probeer elke dag so n uur of wat aan haar werk. Dit gaan stadig, maar seker na klaar se kant toe staan!!

Re: Rebuilding the Turbi ll

Posted: Fri Jan 16, 2015 4:36 pm
by Kingfisher
Nou wasie prenkies oom Boet

Re: Rebuilding the Turbi ll

Posted: Fri Feb 06, 2015 9:17 pm
by Boet
Prentjies. Engine installation complete. Panel installation, complete. Wireing, all redone. (Although some arsehole on this forum think I know F`all about wireing :roll: ) I try to do a bit of work on it every evening.

Re: Rebuilding the Turbi ll

Posted: Sun Feb 08, 2015 11:10 am
by Griffin
She is looking great Boet.
What is the history and origin of your Turbi? The only reference I could find, to a Turbi was to the Druine Turbi.
Is there any connection?

http://en.m.wikipedia.org/wiki/File:Turbi.JPG

Re: Rebuilding the Turbi ll

Posted: Sat Mar 07, 2015 7:43 pm
by Boet
KI am busy remaking the boot cowl and the front window frame. Going to glue the window in with sikaflex.

Re: Rebuilding the Turbi ll

Posted: Fri Apr 03, 2015 7:40 pm
by Goose
Hoe vorder die Turbi oom Boet oom is baie stil :wink:

Groete
Hans

Re: Rebuilding the Turbi ll

Posted: Wed Apr 08, 2015 1:44 pm
by Jean Crous
vhpy Hey Boet vlieg hy al ?
J

Re: Rebuilding the Turbi ll

Posted: Thu Apr 23, 2015 10:00 pm
by Boet
Ek het maar baie wat my besig hou, en my arme rug f' my 6-love op. Die Turbi kort n battery en petrol, dan start ek hom. Eh het verlede week n begin gemaak met die vlerke , en gisteraand toe ek op my lekkerste werk, toe vrek die krag. Ek het n nuwe "boot cowl" van aly gemaak. Dit lyk baie beter. Toe pla my Softness my vreeslik oor die cowl wat glo kak lyk, toe doen ek maar die ook oor. Alles is nou ligter, en gladder, so die outjie sal nou bietjie beter spore maak. Ek sal op n later stadium weer foudies oplaai. ##

Re: Rebuilding the Turbi ll

Posted: Mon Apr 27, 2015 12:25 pm
by Boet
Die "nuwe" voor ruit installasie. Die glas is in geplak met Sikaflex. Baie meer netjies en stewiger as die vorige poging.

Re: Rebuilding the Turbi ll

Posted: Thu May 14, 2015 6:33 pm
by Jean Crous
vhpy Wanneer?????????ag wanneer tog.....daai Turbi wil SO graag weer vlieg :lol:
Hoe lyk dinge Boet, kry jy darem tyd vir die een ?
J

Re: Rebuilding the Turbi ll

Posted: Mon Jun 08, 2015 7:43 pm
by Boet
Tyd........

Re: Rebuilding the Turbi ll

Posted: Mon Jun 08, 2015 9:35 pm
by Karman
Boet, nou is jy ons alby se verskoning dat ons nie klarr kom nie!!! (^^)

L:

Re: Rebuilding the Turbi ll

Posted: Tue Aug 11, 2015 8:58 pm
by Goose
Hoe lyk die een oom vlieg hy al (^^)

Re: Rebuilding the Turbi ll

Posted: Thu Aug 27, 2015 7:54 am
by Boet
Oom Goose, ek werk so twee tot drie ure per week aan haar. Hopelik sal ek vorentoe bietjie meer tyd kry. :(