Soos ek vroeër opgemerk het, die lewe stoot my rond. Ons het darem die vlerke klaar, nuwe composite slots aangesit, sterker en mooier as die hout slots wat aan was.
Die houtwerk van die vlerke is baie netjies, en noudat alles binne-in weer vernis is, lyk die vlerke se binnekante soos n grênd piano. Vlerke is nou oorgetrek en geverf en lyk nou weer splinternuut. Al wat oorbly is om die batterye in te sit, dan alles in drie sarsies vliegveld toe te vat, en daar aanmekaar te gaan sit. Hou duime vas!!
Rebuilding the Turbi ll
Moderator: Tailspin
Re: Rebuilding the Turbi ll
Dis bakgat, onthou om asb. 'n paar foto's te laai.
Flying feeds the soul!
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 4 guests