Page 5 of 8

Re: Bushbaby Explorer 153

Posted: Mon May 21, 2012 1:43 pm
by JvTonder
Baie mooi !

Re: Bushbaby Explorer 153

Posted: Mon May 21, 2012 8:41 pm
by Boet
Lyk of jy darem baie netjies "knoei" daar! Doe so voort. Toe nie so baie gesukkel om die rug-stuk oor te trek nie? ## ## ##

Re: Bushbaby Explorer 153

Posted: Mon May 21, 2012 8:42 pm
by Boet
Gaan sy n Taily wees????.... ## ## ## ## ## (!!) (!!) (!!) (!!) (!!) (^^)

Re: Bushbaby Explorer 153

Posted: Tue May 22, 2012 10:09 am
by JuanMarais
Nie te veel gesukkel nie. Ja sy gaan tail dragger wees. Maar nou alweer oppad amerika toe, so alles eers op halt.

Re: Bushbaby Explorer 153

Posted: Sat Jun 02, 2012 6:27 pm
by KFA
Mooi gevorder (^^)

Re: Bushbaby Explorer 153

Posted: Wed Jul 04, 2012 5:21 pm
by JuanMarais
Hard besig om te spray......

Re: Bushbaby Explorer 153

Posted: Wed Jul 04, 2012 5:22 pm
by JuanMarais
Panel klaar gesny (waterjetting)

Re: Bushbaby Explorer 153

Posted: Tue Jul 10, 2012 4:17 pm
by JuanMarais
Today all spraying of poxies completed. Fitting doors with window bottom panel and mount wing tips. Next up will be final spray painting.

Re: Bushbaby Explorer 153

Posted: Tue Jul 10, 2012 6:26 pm
by JvTonder
Jy wikkel nogal, een van die dae is jy klaar! :o

Re: Bushbaby Explorer 153

Posted: Sat Sep 01, 2012 3:41 pm
by JuanMarais
Panel klaar, kort nog net Fuel pressure en transponder

Re: Bushbaby Explorer 153

Posted: Sun Sep 02, 2012 12:51 am
by KFA
Nice

Re: Bushbaby Explorer 153

Posted: Sun Sep 09, 2012 10:40 am
by JuanMarais
GPS MAP en Panel installed

Re: Bushbaby Explorer 153

Posted: Mon Jan 07, 2013 5:39 am
by KFA
Vlieg hy al?

Re: Bushbaby Explorer 153

Posted: Mon Jan 07, 2013 10:38 am
by JuanMarais
Ek wag nog vir die bungies wat jy moet stuur. Ek alweer oppad terug Amerika toe. Maar die engine is in en die bedrading gedoen. Wag nou nog net vir die oil cooler en dan begin ek met cowling. So hy is amper daarso....

Re: Bushbaby Explorer 153

Posted: Mon Jan 07, 2013 10:47 am
by KFA
Bungees sal eers volgende week hier wees. Het 200m wat inkom.