Page 7 of 9

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Mon Sep 26, 2011 10:26 pm
by avgas
Jy moet nou maar begin uitkyk vir 'n 4seater homebuild :lol: soos 'n Bearhawk :lol:
Met my 2 laities wat so van vlieg hou moet ek 'n airy kry met 3 voor seats elkeen toegerus met controls. :lol:

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Tue Sep 27, 2011 8:07 pm
by Goose
Bearhawk of n Maule klink vir my na die airie om te kry (-)

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Tue Sep 27, 2011 8:50 pm
by avgas
Bearhawk is die ding

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Tue Sep 27, 2011 10:10 pm
by thys bas
Nee man Avgas, jy kan nie jou Bearhawk nou al subtiel begin adverteer nie!! :shock: Bou eers die ding klaar en leer die laaities vlieg daarmee! :wink: En bou tog asb my windskerm in, of het jy vergeet :wink:

Goose, as jy nice 4 seater kry is dit OK (soos krjockey s'n), maar leer almal in die gesin vlieg en vertrek in formasie elkeen met sy eie vlerke, dis lekker :lol: :lol: (-)

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Wed Sep 28, 2011 6:39 am
by avgas
Eina Thys vhpy
Ek het die een verwag
Nee die bearhawk en jou windskerm is nie te koop nie. ek is in proses om alles bymekaar te kry om plaas toe te bring. Bushbaby rebuild vorder goed :wink: dan is workshop oop vir die BIG BROTHER Bearhawk (^^)

Goose hou die klein airy maar. dit bly bekostigbare pret. 4 seaters is in 'n game ($$) ($$) ($$)

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Thu Sep 29, 2011 8:13 pm
by thys bas
Sorry AVGAS, was nie bedoel om te eina.

Goose, laat jy besoekers toe in jou werkswinkel? Of is die airie in verskillende werkswinkels oor die land? Is nogal nuuskierig om hierdie Citabria te sien!

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Thu Sep 29, 2011 9:57 pm
by avgas
Geen probleem Thys :lol:
(^^) (^^)

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Sat Oct 01, 2011 7:35 am
by Goose
[quote="thys bas"]Sorry AVGAS, was nie bedoel om te eina.

Goose, laat jy besoekers toe in jou werkswinkel? Of is die airie in verskillende werkswinkels oor die land? Is nogal nuuskierig om hierdie Citabria te sien![/quote ]

Gee hom vet thys, daai bearhawk vat nou te lank om klaar te kom :lol: :lol:

Besoekers is altyd welkom (^^) maar vriende wat verby vlieg sonder om my saam te nooi :twisted: :twisted:.................
Is ook maar welkom om in te loer (^^) (^^)

Goose

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Sat Oct 01, 2011 10:53 am
by thys bas
Hi Goose, welkom terug. (^^)

Jy moet rooi vlaggies aan die draad hang wat oor die aanloopbaan gespan is! (Die besoekers mag dan dalk ook dink dis 'n skietbaan en meer versigtig wees :shock: )

Ek het darem gewaai toe ek oorvlieg! :lol:

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Sat Oct 01, 2011 8:34 pm
by avgas
Goose jy team nou op met thys :wink:
Ek gaan nou maar stilbly oor die BH
Die Bushbaby vorder darrem goed vhpy

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Sun Oct 16, 2011 9:08 pm
by Jean Crous
:?: :?: :?: :?: :?: :?: :?: Het daai swart "windpomp" al n datum wanneer hy sy nuwe jassie aangetrek kry :twisted: :twisted: :lol: :lol:
HELLO GOOSE vhpy
Groete
Jean.

PS . JJJJjjjjaaaa ,Revmaster boot ankers is maar skaars ## ## ## ## ^ ^ ^ ^ ^

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Tue Oct 18, 2011 8:24 pm
by Goose
JeanTree wrote::?: :?: :?: :?: :?: :?: :?: Het daai swart "windpomp" al n datum wanneer hy sy nuwe jassie aangetrek kry :twisted: :twisted: :lol: :lol:
HELLO GOOSE vhpy
Groete
Jean.

PS . JJJJjjjjaaaa ,Revmaster boot ankers is maar skaars ## ## ## ## ^ ^ ^ ^ ^
Hi Jean en die res
Ek weet nog nie wanneer die "windpomp" weer sal kan pomp nie (**) Dit gaan maar stadig met die airi van my, is te besig om ander pilots se handewerk terug te bring en reg te maak :shock: .

Engin en prop is klaar ge-overhaul, reg on in te sit. Ek moet nou net klaar kry met die res ($$) ($$)
Daar is vordering (-) Het vandag die plywood bestel vir die vloer en rips.

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Tue Oct 18, 2011 8:32 pm
by Jean Crous
Goose jy weet mos , n ander se nood is jou brood vhpy . Maar daar is darem sigbare vordering , en netjies daarby 8)
Groete
Jean.

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Tue Oct 18, 2011 8:37 pm
by Goose
Ja, wat sal ons maak as die ander nie vir ons werk skep nie. Ek kan nie wag vir Desember, dan kan ek in vrede aan my airie werk (^^) (^^)

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Thu Oct 27, 2011 9:27 pm
by Goose
Houtwerk het begin (**)