Page 6 of 9
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Posted: Sun Aug 28, 2011 8:22 pm
by Goose
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Posted: Sun Aug 28, 2011 9:00 pm
by avgas
Great
Ek het ook vandag aan die Bushbaby gewerk.
What a kek job to spraypaint a pipe frame
Mooi gegooi goose
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Posted: Tue Aug 30, 2011 8:56 pm
by thys bas
Mooi Goose, jy vorder met hierdie een!
Bly om te hoor jy het so baie projekte aan die gang!
Veral die nuutste een!
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Posted: Tue Aug 30, 2011 9:41 pm
by Goose
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Posted: Wed Aug 31, 2011 8:52 pm
by Broker
WOW....baie geluk Hans - knap gedaan ou maat! Bly om te sien die airframe vorder ook mooi.
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Posted: Sat Sep 03, 2011 5:51 pm
by Goose
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Posted: Sun Sep 04, 2011 11:35 am
by Jean Crous
Hi Goose, net n vragie ....hoekom swart vir die raam ?
PS :dit lyk nogal mooi in swart
Groete
Jean
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Posted: Sun Sep 04, 2011 3:03 pm
by Goose
JeanTree wrote:Hi Goose, net n vragie ....hoekom swart vir die raam ?
PS :dit lyk nogal mooi in swart
Groete
Jean
Hi Jean
Al die nuwe Bellanca airies is swart
Groete
Goose
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Posted: Sat Sep 17, 2011 9:30 pm
by Goose
All the stuff is back from plating.
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Posted: Sun Sep 18, 2011 12:02 pm
by Jean Crous
Eish
maar my Baas hy doen daai mooi sabenza aan daai one for errowplane
Goose, wanneer is sy beplande klaar-aanmekaar-datum
Groete
Jean.
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Posted: Sun Sep 18, 2011 2:07 pm
by Goose
JeanTree wrote:
Goose, wanneer is sy beplande klaar-aanmekaar-datum
Groete
Jean.
Eish my Baas as hy klaar is
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Posted: Sun Sep 18, 2011 6:45 pm
by Jean Crous
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Posted: Mon Sep 19, 2011 5:32 pm
by JvTonder
Goose wrote:All the stuff is back from plating.
Nou as ek net kan onthou waar al die goedertjis gaan
Lyk mooi Goose.
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Posted: Mon Sep 19, 2011 7:22 pm
by Goose
JvTonder wrote:Goose wrote:All the stuff is back from plating.
Nou as ek net kan onthou waar al die goedertjis gaan
Lyk mooi Goose.
Ek wonder self of ek weer als gaan aanmekaar kry
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Posted: Tue Sep 20, 2011 7:34 pm
by thys bas