Page 6 of 9

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Sun Aug 28, 2011 8:22 pm
by Goose
:wink:

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Sun Aug 28, 2011 9:00 pm
by avgas
Great
Ek het ook vandag aan die Bushbaby gewerk.
What a kek job to spraypaint a pipe frame :evil:
Mooi gegooi goose (^^)

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Tue Aug 30, 2011 8:56 pm
by thys bas
Mooi Goose, jy vorder met hierdie een!

Bly om te hoor jy het so baie projekte aan die gang! :shock: Veral die nuutste een! (^^) (^^) (^^)

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Tue Aug 30, 2011 9:41 pm
by Goose
avgas wrote:
Mooi gegooi goose (^^)
Hoe het jy geweet AVGAS :?: :?: :?: Die BEER famielie gaan een meer word (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^)

Dankie thys, ja ek het klaar gekyk hoe ek die stoelkie gaan vassit (-) om nie volginde Taildragers te mis nie :wink: .

Goose

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Wed Aug 31, 2011 8:52 pm
by Broker
WOW....baie geluk Hans - knap gedaan ou maat! Bly om te sien die airframe vorder ook mooi. vhpy

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Sat Sep 03, 2011 5:51 pm
by Goose
puff

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Sun Sep 04, 2011 11:35 am
by Jean Crous
Hi Goose, net n vragie ....hoekom swart vir die raam ?
PS :dit lyk nogal mooi in swart :lol:
Groete
Jean

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Sun Sep 04, 2011 3:03 pm
by Goose
JeanTree wrote:Hi Goose, net n vragie ....hoekom swart vir die raam ?
PS :dit lyk nogal mooi in swart :lol:
Groete
Jean
Hi Jean

Al die nuwe Bellanca airies is swart :wink:

Groete
Goose

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Sat Sep 17, 2011 9:30 pm
by Goose
All the stuff is back from plating.

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Sun Sep 18, 2011 12:02 pm
by Jean Crous
Eish :!: maar my Baas hy doen daai mooi sabenza aan daai one for errowplane (^^) (^^)
Goose, wanneer is sy beplande klaar-aanmekaar-datum :?:
Groete
Jean.

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Sun Sep 18, 2011 2:07 pm
by Goose
JeanTree wrote: Goose, wanneer is sy beplande klaar-aanmekaar-datum :?:
Groete
Jean.

Eish my Baas as hy klaar is :mrgreen:

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Sun Sep 18, 2011 6:45 pm
by Jean Crous
:lol: :lol: :lol: :lol: Soort van verwag my wanneer jy my sien 8) 8)
Goose het jy nie lus vir n trippie hier na my wereld nie, ek het hangarage vir jou :wink: :wink: Daai Foxie sal lekker land hier by my.
Jean

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Mon Sep 19, 2011 5:32 pm
by JvTonder
Goose wrote:All the stuff is back from plating.
Nou as ek net kan onthou waar al die goedertjis gaan :lol: :lol: ## ##

Lyk mooi Goose.

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Mon Sep 19, 2011 7:22 pm
by Goose
JvTonder wrote:
Goose wrote:All the stuff is back from plating.
Nou as ek net kan onthou waar al die goedertjis gaan :lol: :lol: ## ##

Lyk mooi Goose.
Ek wonder self of ek weer als gaan aanmekaar kry :wink:

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Tue Sep 20, 2011 7:34 pm
by thys bas
:shock: Jy beter gou maak en als aanmekaar sit! Oor paar maande gaan jy nightshift werk, dan gaan staan al die projekte en jy sal skaars kans kry om met die K7 om die DC6 te vlieg! :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: