Page 5 of 9

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Mon Apr 18, 2011 8:25 pm
by avgas
julle moet roer. Nylstroom Taildraggers 15-17Julie (^^) (^^) (^^)

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Mon Apr 18, 2011 9:01 pm
by Goose
JeanTree wrote:Hi Goose, ek het gehoor dat elke Citabria n silver Dollar iewers in sy romp het, as die een nog sy oorspronklikke fabric gehad het , dan is jy mos n silver Dollar ryker vhpy vhpy :?: :?: :?: Of swyg jy oor sulke "finds" :?: :?: :lol:
Groete
Jean
Ek het niks gevind toe ek hom kaal gemaak het nie, so ek sal moet werk vir daai Dollar (-)

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Thu May 05, 2011 7:07 pm
by thys bas
Howzit going with the project, Goose? :wink:

Jy't te veel rondgetoer om te bou aan die airie? :lol:

Sodra ek tyd kry gaan ek self kom kyk!

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Fri May 06, 2011 7:08 pm
by Goose
thys bas wrote:Howzit going with the project, Goose? :wink:

Jy't te veel rondgetoer om te bou aan die airie? :lol:

Sodra ek tyd kry gaan ek self kom kyk!
Hi Thys

Die plan is om NDA die naweek Boom toe te vat vir die nodige werk :wink:
Ek het vandag eers terug gekom by die Boom, n PILOT het al WEER vir my werk gemaak in PE so die werk aan die Citabria gaan maar stadig.

Goose

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Fri May 06, 2011 7:56 pm
by Mogas
Eina!

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Fri May 06, 2011 8:09 pm
by thys bas
Eish, maar jy toer baie!

Gelukkig het die 210 nie baie gebrand nie! Met bietjie TLC kan jy haar weer regkry!

Sien jou miskien onder die groot boom Saterdag.

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Mon May 09, 2011 8:50 am
by Tailspin
Sad to see any aircraft like this. :-(

Hope all inside were ok.

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Mon May 09, 2011 6:33 pm
by Goose
Tailspin wrote:Sad to see any aircraft like this. :-(

Hope all inside were ok.
The pilots echo suffered the only injure :wink:

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Mon May 09, 2011 10:55 pm
by RV4ker (RIP)
Enia is reg. Wat de moer het dit veroorsaak?

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Tue May 10, 2011 8:41 pm
by avgas
dis baie sad

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Fri Jun 10, 2011 6:15 pm
by Boet
Goose, hoe vorder jy? ## ## ##

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Fri Jun 10, 2011 7:23 pm
by Goose
Dag Boet

Ja dit gaan maar stadig. As ek tyd kry tussen die recoverys en rebuild dan werk ek aan die Citabria. Die stert vere is reg vir om fabric te kry, Airframe moet nou ge X-Ray word(Certified Airie) dan kan ek hom reg kry vir die houtwerk en fabric. Engine is by engine shop vir overhall, Prop ook by prop shop.

Ek sien jy het reg gekom met vlerke vir die Cup

Ek gaan die naweek weet of die tor in my Kitfox se engin weg is, sal laat weet. (**)

Die foto is van my laste vis uit n soeriets dam, was n k@k job om hom uit te kry :twisted: :twisted:

Groete
Goose

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Sat Jun 11, 2011 5:56 pm
by Boet
Wou se ek ruik iets stink hier rond. (**) Ja nee. MOE nou net juis in die kak-plaas loop land. Demmit. :evil:

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Tue Jul 26, 2011 9:07 pm
by Jean Crous
vhpy Now this gives new meaning to " My Bonnie lies over the ocean" ......of was dit dalk sewerage dam :lol: :lol:

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Tue Aug 16, 2011 10:32 am
by Tazzman
Build a SLING or go to there web site and look it is amazing.