Page 9 of 9

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Sun Apr 08, 2012 4:46 pm
by Broker
Hi Hans... die vlerke word tans hêr oorgetrek, en ek gaan binnekort die cowl tot ere laat herstel om 'n Rotax 912S te akkomodeer - die vorige "Yankiee" eienaar het met 'n Subaru gevlieg, en die onderste cowl (verkrag)/verander vir die "sump "
Nie 'n goeie fiberglass job nie, lyk soos 'n vet tannie se seluliet boude!

My gelsakkie is maar dun , so ons bou baie stadig.

Wil nie jou thread hi jack nie...

Groete

:roll:

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Tue Jan 08, 2013 10:32 am
by Jean Crous
vhpy Hi Goose, wat is met hierdie een ????? Hy vlieg seker al of hoe ?
Groete
Jean.

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Tue Jan 08, 2013 9:29 pm
by thys bas
JeanTree wrote: Hi Goose, wat is met hierdie een ????? Hy vlieg seker al of hoe ?
Jean, don't go there. Ons moenie hieroor praat nie :wink:

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Tue Jan 08, 2013 10:29 pm
by avgas
Dis soos 'n sekere beervalk projek :lol:
i am outa here :oops:

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Wed Jan 09, 2013 7:02 am
by Goose
JeanTree wrote:vhpy Hi Goose, wat is met hierdie een ????? Hy vlieg seker al of hoe ?
Groete
Jean.
Hi Jean

Ja wel hy was agter in die hanger geskuif. Het oor die vakansie al die stukke airies wat in die hanger gele het opgsny vir scrap metal. Nou kan ek hom weer nader trek om weer aan te gaan.

Groete
Goose

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Wed Jan 09, 2013 3:45 pm
by Jean Crous
Phew !!!! Toe ek lees stukke aeries,.....opgesny..........scrap.........toe kry ek amper stuipe :lol: :lol:
Genadiglik het jy die regte stukke opgesny :twisted: :twisted: :twisted: ......die wat jou uit die werk gehou het :lol:
Sterkte Hans !
Jean.

PS wanneer lewer jy die 206 af in robertson ? Bel my vooraf dan kom maak jy n draai hier, ek het oorslaap plek vir jou .

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Wed Jan 09, 2013 7:00 pm
by thys bas
avgas wrote:Dis soos 'n sekere beervalk projek
Ja, ek wonder steeds of die windskerm pas :shock: ($$) ## (**) :wink:

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Wed Jan 09, 2013 7:15 pm
by avgas
Eish :oops:

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Thu Jan 10, 2013 6:51 pm
by KFA
Hier kilnk of hier 'n storie agter die storie is......

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Fri Jan 11, 2013 8:23 pm
by thys bas
KFA wrote:Hier kilnk of hier 'n storie agter die storie is......
Jy wil nie regtig weet nie KFA. Avgas weet nie maar dit loop rente, nie geld nie, vliegtuig! Een van die dae skenk hy vir my 'n Explorer (!!)

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Fri Jan 11, 2013 9:45 pm
by KFA
Toemaar jy kan een van die dae sommer 'n xpedition by ons koop dan hoef jy nie te scratchbuild nie......Gaan meer as die berhawk kan optel.....

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Sun Jan 18, 2015 6:52 pm
by Jean Crous
Wat het met hierdie een gebeur ??
J

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Sun Jan 18, 2015 7:29 pm
by Goose
JeanTree wrote:Wat het met hierdie een gebeur ??
J
Jean ek het hom verkoop om RV te koop. Het laas week gehoor hy is klaar oorgetrek en reg om aanmekaar gesit te word :wink:

Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)

Posted: Mon Jan 19, 2015 7:09 pm
by Jean Crous
Goose wrote:
JeanTree wrote:Wat het met hierdie een gebeur ??
J
Jean ek het hom verkoop om RV te koop. Het laas week gehoor hy is klaar oorgetrek en reg om aanmekaar gesit te word :wink:
Nice, ten minste gaan dit nie nog n onklaar projek wees nie, en.....jy het baie werk daar ingesit (^^)
J