Page 8 of 9
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Posted: Fri Oct 28, 2011 8:02 pm
by Jean Crous
Sterkte, mag die voorspoed jou verveel
Groete
Jean
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Posted: Sun Nov 13, 2011 2:30 pm
by Goose
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Posted: Mon Dec 05, 2011 8:41 pm
by Goose
Wel daar het darm iets gebeur
.
Die airie is nou by die naaiers vir sy roof lining voor ek fabric kan op sit.
Het ook begin met n nuwe instrument paneel.
Dis meer werk om die airie reg te maak as om n airie uit n kit te bou
Goose
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Posted: Mon Dec 05, 2011 9:04 pm
by thys bas
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Posted: Tue Dec 06, 2011 7:55 pm
by Jean Crous
Mooi skoot gevorder Goose
Groete
Jean.
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Posted: Tue Dec 06, 2011 9:00 pm
by Boet
Ja, dis n MOERSE klomp werk, want alles wat jy afhaal moet jy of maak af heelmaak, en herstel na soos nuut voor jy dit kan terugsit. Mense wat DIT nie verstaan nie, moenie ou opge$^%(*^&te vliegtuie bring om te laat heelmaak nie. Dit moet mens liewer SELF doen. Dan weet jy waaroor dit gaan. Herbou nie meer Cub nie...
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Posted: Sat Dec 24, 2011 9:10 pm
by Jean Crous
Jammer om dit te hoor Boet
Ja sulke mense het nie n fisiese waardeering vir al daai harde werk wat in so iets ingaan nie, veral die effort wat mens in die klein detail insit
Goose, en Boet en almal wat hier lees............Geseende veestyd vir almal
Groete
Jean Crous.
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Posted: Tue Dec 27, 2011 8:53 pm
by avgas
Ek weet die man se hande was vol gom vandag
Hy bou in die stilligheid
Hoe het jy toe gevorder Goose.
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Posted: Thu Jan 05, 2012 8:52 pm
by Goose
Het darm tyd gekry om iets aan die airie te doen.
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Posted: Fri Jan 06, 2012 1:12 am
by avgas
Mooi man
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Posted: Fri Jan 06, 2012 3:58 pm
by thys bas
Mooi Goose, volgende jaar gaan ons hierdie tyd Druiwefees in Nylstroom toe daarmee!
Hoe was die druiwefees AVGAS? Jammer ek kon dit nie maak nie.
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Posted: Sat Jan 07, 2012 9:05 pm
by Jean Crous
Daai Citabria en die Rans S7 S lyk in sommige opsigte darem bbbbaaaaiiee diselfde ( ja ek weet daar is n gewig verskil en ander verskille) . Ek het al twee Rans gebou , ( en een geherbou) en daai covering met die rivets vasgesit lyk bekend
Mag hy gou klaar kom Goose
Groete
Jean.
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Posted: Fri Apr 06, 2012 2:03 pm
by Goose
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Posted: Fri Apr 06, 2012 7:11 pm
by Broker
...Wragtig pragtig Goose, baie geluk, jou harde werk word beloon! ZU - NDA = "No Dull Aerie"! (hoop ek het die reg reg)
Groete T
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Posted: Fri Apr 06, 2012 7:49 pm
by Goose
Broker wrote:ZU - NDA = "No Dull Aerie"! (hoop ek het die reg reg)
Groete T
Hi T
ZS-NDA
Ja dis groot werk om so airie oor te bou. Eers skoon maak, dan inspikteer, regmaak, nuwe parte maak of koop, voorbereiding doen en DAN kan daar eers gebou word
Hoe ver is jy met jou Kitfox5
Groete
H