My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Moderator: Tailspin
Re: My Fourth Home build
Baie geluk
Toe het Pete uiteindelik verkoop. Ek het baie saam met Pete in NDA gevlieg. Baie nice airy
Toe het Pete uiteindelik verkoop. Ek het baie saam met Pete in NDA gevlieg. Baie nice airy
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: My Fourth Home build
Baie geluk Goose, kan ons kom kyk? Dink jy die Cub sal kan opstyg op jou plaas, nou dat die pad weer oop is en die drade weer oor die baan gespan is?
- RV4ker (RIP)
- The Big Four K
- Posts: 5386
- Joined: Sun May 22, 2005 7:48 pm
- Location: The Coves & FAVB
Re: My Fourth Home build
Thys
Maklik
Maklik
4 Sale (will trade)
P166S, Jodel, hangar and other odds and sods
Radial - http://tiny.cc/eppqp
Still @ The Coves (Harties) but dream has died
P166S, Jodel, hangar and other odds and sods
Radial - http://tiny.cc/eppqp
Still @ The Coves (Harties) but dream has died
Re: My Fourth Home build
Die baan is 500m van draad tot draad.thys bas wrote:Baie geluk Goose, kan ons kom kyk? Dink jy die Cub sal kan opstyg op jou plaas, nou dat die pad weer oop is en die drade weer oor die baan gespan is?
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
500m is plenty, thanks guys. Goose, ek sal jou bel.
Ons moet tog net die Cub se jaarlikse diens en inspeksie afgehandel kry. Alewig val daar iets voor, soos byvoorbeeld die afgelope naweek kort kennis weggaan om probleme in Zeerust te gaan aanspreek. Miskien moet ons eendag soheentoe (FAZR) vlieg?
Ons moet tog net die Cub se jaarlikse diens en inspeksie afgehandel kry. Alewig val daar iets voor, soos byvoorbeeld die afgelope naweek kort kennis weggaan om probleme in Zeerust te gaan aanspreek. Miskien moet ons eendag soheentoe (FAZR) vlieg?
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Jaa Jaa ek hoor die diens storie nou al vir n maand maar niks kom klaarthys bas wrote:500m is plenty, thanks guys. Goose, ek sal jou bel.
Ons moet tog net die Cub se jaarlikse diens en inspeksie afgehandel kry. Miskien moet ons eendag soheentoe (FAZR) vlieg?
Nee wat julle het meer as een dag nodig om FAZR toe te vlie, sal jul voorsprong moet gee
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Homebuilt 5 projek miskien 'n 4 seater met klein wielietjie(Bearhawk)???
Thys moet asb niks se nie ek weet jy will
Thys moet asb niks se nie ek weet jy will
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
- Attachments
-
- 5.JPG (25.37 KiB) Viewed 2820 times
-
- 6.JPG (34.5 KiB) Viewed 2820 times
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Thys eendag as ek vordering maak met die projek waarmee ek nie besig is nie kan jy weer daarvan praat. Intussen weet jy niks van 'n Bearhawk af wat kwansuis in proses is nie
Ek het intussen weer begin werk aan BEA
NDA lyk maar verwaarloos Goose. Wat moet alles gedoen word? Daar is darem geen skade waarvan ek bewus was nie. Die vliegtuig staan seker al vir die beste part van 8 jaar. Dit was 'n great airy. Pete het dit mooi opgepas.
Ek het intussen weer begin werk aan BEA
NDA lyk maar verwaarloos Goose. Wat moet alles gedoen word? Daar is darem geen skade waarvan ek bewus was nie. Die vliegtuig staan seker al vir die beste part van 8 jaar. Dit was 'n great airy. Pete het dit mooi opgepas.
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Avgas, Fabric is vrot, engine het roes in cylinders en geen log-books . CAA se laste rekort wys MPI in 1996 .avgas wrote:Wat moet alles gedoen word? .
SO die airie word heeltemal herbou met nuwe fabric ,0 TTSO engin en 0 TTSO prop. Sal weer soos nuwe een wees as hy klaar is
- Attachments
-
- belly.JPG (12.72 KiB) Viewed 2809 times
- KFA
- Toooooo Thousand
- Posts: 2789
- Joined: Mon Jun 19, 2006 8:09 pm
- Location: Now at Petit (FARA)
- Contact:
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Daar is net een probleem met hierdie hele senario....................... Sy staan nie in my hanger nie!!!!!!!!!!!!
Luck-The moment when preparation meets opportunity.
"Whether you think you can or you think you can't, you're right." -Henry Ford
"Opportunity Is Missed By Most Because It Is Dressed in Overalls and Looks Like Work." - Thomas Alva Edison
BUSHPILOTS FLY TAILDRAGGERS
Failure is not the opposite of success, it is the stepping stone for success
"Whether you think you can or you think you can't, you're right." -Henry Ford
"Opportunity Is Missed By Most Because It Is Dressed in Overalls and Looks Like Work." - Thomas Alva Edison
BUSHPILOTS FLY TAILDRAGGERS
Failure is not the opposite of success, it is the stepping stone for success
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Gaan jy 'n groter engine in sit?
Die vliegtuig was in Private category. Engine was timex maar het nog mooi geloop.
Die vliegtuig was in Private category. Engine was timex maar het nog mooi geloop.
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Nee net sy engine (wettig) toor vir meer donkiesavgas wrote:Gaan jy 'n groter engine in sit?
Die vliegtuig was in Private category. Engine was timex maar het nog mooi geloop.
Caa se rekort wys Tacho 950TT met laste MPI
Tacho wys nou 1250TT
Engin TBO is 2400hr
Glo nie engin kan timex wees , maar gaan hom doen om minder probleme te he met CAA vir die nuwe log-book.
Ek moet roer met die Airi Tailwheels to nylstroom kom nader
Ja KFA gelukkig staan hy in myne
Re: My Fourth Home build (Citabria rebuild)
Ek verstaan dan nie hoekom Pete dit in Pvt category geplaas het nie. Ek het verstaan engine is time ex.
Anyway dit bly 'n nice airy en dit het baie lekker gevlieg. Let bygone's be bygone's 'jy is baie lucky.
enjoy
Jy moet jou alie roer Nylstroom is een van die dae
Anyway dit bly 'n nice airy en dit het baie lekker gevlieg. Let bygone's be bygone's 'jy is baie lucky.
enjoy
Jy moet jou alie roer Nylstroom is een van die dae
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 96 guests