Page 19 of 22

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Posted: Mon Jan 28, 2013 8:20 pm
by avgas
daai explorer moet Maldives toe :lol: :lol:
Long range tanks sal nodig wees :wink: Ek ry saam Boet as ons twee saam voor sal inpas. Ek is redilik styf gestop in my vel :lol:

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Posted: Tue Jan 29, 2013 7:47 am
by Boet
Stefaans, jy bedoel soos daai ' die hoek vannie koek' soort van structural lift? :lol: Het jy al die tailwheelietjie gepos? Die OOM raak knorrig! En nee AFGAS, ek sal maar liewerster nie Maldives to vliee nie, netnou val ons met ons "styf gestopte velle" :roll: innie see, en da vrek allie Haaie vannie colestrol, en dan is dit n vreeslike ekologiese ramp. Neeeee, die haaie vliee nie in my lug nie, en ek swem nie in hulle se see nie! ## ## ## ## ## ## ##











Maar dit sal nogals lekker wees om soontoe te vliee.......as ek eendag groot is!

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Posted: Mon Feb 04, 2013 7:04 pm
by Boet
Spot the differance.......... (!!) (!!) (!!) (!!) (!!)

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Posted: Mon Feb 04, 2013 8:11 pm
by avgas
You replaced the seat cushion embroidery :roll:




En hoe perform sy nou (^^)

What size shoes are those (!!)

Praat met ons ou groote (^^)

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Posted: Mon Feb 04, 2013 8:59 pm
by Karman
Die linkerwiel se Valve cap is nuut?

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Posted: Tue Feb 05, 2013 7:15 am
by Boet
A "new" set of well scrubbed-in 850 X 6 slightly pre-owned vet tekkies. 6-ply this time. The 800X6`s were 4 ply, and there were too many punctures.( And the canvass has started to show in too many places!! :oops: :oops: ) The deck angle is now steeper, and therefore my 3-point touch downs is a lot slower. And it looks rather cool, does`nt it? (!!) (!!) (!!) (!!) (!!) (!!) (!!) Costs me a mile or two per hour, but I am in no hurry!

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Posted: Tue Feb 05, 2013 7:56 am
by Air Hog
Karman wrote:Die linkerwiel se Valve cap is nuut?
Ek het self gedink dis die valve cap wat nuut is want die tekkies het oud gelyk.

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Posted: Thu Feb 07, 2013 10:00 pm
by Boet
Ou tekkies, nuwe tekkies, net nodig om in die lug te kom, en dan later weer veilig terug. Opstyg is opsioneel, die landings is verpligtend!! My Moeder is 83 jaar oud, en ek en sy het laat vanmiddag n sundowner vluggie geniet. Vir my is dit n groot voorreg om na soveel jare saam nog met haar te kan gaan vlieg. Sy geniet die vlieery geweldig, en hou selfs die stok ook bietjie vas, maar reken die Explorer is bietjie baie meer "gevoelig" as wat die Warrior was! (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) Op nog sommer baaaaaie vlugte saam oums!

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Posted: Thu Feb 07, 2013 11:25 pm
by avgas
(^^) (^^)
Dis moerse vhpy

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Posted: Fri Feb 08, 2013 5:23 am
by koosg
Waadeer die tye solank jy nog kan, dit is baie spesiaal.

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Posted: Fri Feb 08, 2013 6:33 am
by KFA
(^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^)

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Posted: Wed Feb 13, 2013 8:41 pm
by Boet
Nou eers te besig met ander dinge. Kry nie tyd om te gaan vliee nie. Saans hond-moeg. vhpy

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Posted: Fri Feb 15, 2013 8:39 pm
by Boet
More gaan ek my GT-middle A vroeg oplig en die K@k uit my BB vlieg. My vlieg-lus sleep op die grond, ek het te lank laas gevlieg. Onttrekkingssimptome!! vhpy vhpy vhpy vhpy

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Posted: Sat Apr 06, 2013 1:37 pm
by Boet
See some of my enjoyment on: http://www.youtube.com/watch?v=djyn8wlV0WI

Enjoy!!

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Posted: Sat Apr 06, 2013 7:07 pm
by Goose
Dis nou pragtig Oom Boet het nie geweet oom het Astronaut liksens nie :wink: wens my Ktfox kom so kort in en uit :twisted: :twisted: