Finally: MY own Bushbaby Explorer

Aircraft Projects Underway or Completed

Moderator: Tailspin

User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Boet » Thu Sep 20, 2012 9:18 am

2.27:1
User avatar
JvTonder
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1356
Joined: Mon Sep 14, 2009 10:47 am
Location: Rhinopark

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby JvTonder » Thu Sep 20, 2012 9:29 am

Boet wrote:2.27:1
Ok in jou opinie watter een is beter die 2.27:1 of die 2.43:1 (of is dit 2.34:1). Soos ek dit verstaan draai die prop stadiger op die 2.43 maar die motor loop teen hoër rpm maar jy kan groter prop swaai? Wil jy nie eerder dit motor stadiger laat draai nie en die prop vinniger soos met die 2.27 nie?
Flying feeds the soul!
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Boet » Mon Oct 08, 2012 7:06 pm

Met die 2.43:1 ratkas is daar nie resonansies nie. Met die 2.27:1 wel. Tussen 3800 en 4200rpm. As ek kon kies 2.43, maar my bank se ek moet stil sit tot die geit bedaar. :(
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Boet » Mon Oct 08, 2012 7:29 pm

(!!)
Attachments
106_1192.JPG
106_1192.JPG (64.6 KiB) Viewed 2510 times
Jean Crous
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1259
Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
Location: Barrydale Western Cape

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Jean Crous » Mon Oct 08, 2012 9:47 pm

vhpy "Baie mooi" , comes to mind (^^)
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
User avatar
IceAge
I hate turbulence
I hate turbulence
Posts: 340
Joined: Thu Aug 02, 2007 1:51 pm
Location: Kroon

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby IceAge » Tue Oct 09, 2012 8:02 am

Boet,

Jy ken die storie waar daar gesê word..... 'n Mechanic se kar is altyd stukkend en 'n plumber se huis lek altyd en 'n elektrisien...... ens. (**) (**) (**) (**) (no offense to anybody that are any of the mentioned trades)

Ek wil net sê hierie aerie bouer se airie is dokken fonners mooi. Baie geluk met 'n puik stuk werk.... (^^) (^^) (^^)

Veilig vlie
Deon
Caught a dream............

Windlass Aquilla
Thunderbird MKII
Savannah VG
User avatar
JvTonder
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1356
Joined: Mon Sep 14, 2009 10:47 am
Location: Rhinopark

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby JvTonder » Tue Oct 09, 2012 9:20 am

Boet wrote:Met die 2.43:1 ratkas is daar nie resonansies nie. Met die 2.27:1 wel. Tussen 3800 en 4200rpm. As ek kon kies 2.43, maar my bank se ek moet stil sit tot die geit bedaar. :(
Dankie Boet, soos hulle sê agterosse kom ook in die kraal, nou verstaan ek.

PS: Ek het 2.27:1 ratte te koop as jy so weet van iemand. :wink:
Flying feeds the soul!
Karman
First solo
Posts: 96
Joined: Mon Sep 05, 2011 8:51 am
Location: Stellies

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Karman » Tue Oct 09, 2012 9:34 am

Boet wrote:Met die 2.43:1 ratkas is daar nie resonansies nie. Met die 2.27:1 wel. Tussen 3800 en 4200rpm. As ek kon kies 2.43, maar my bank se ek moet stil sit tot die geit bedaar. :(
More Boet,

Is dit met alle 2.27:1 ratkaste of is dit net geval van die prop en die ratkas?

L:
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Boet » Tue Oct 09, 2012 7:04 pm

Baie dinge kom in play met resonansie. Hoeveelheid silinders, 2 slag of 4 slag, hoeveelheid lemme en natuurlik: Rat verhouding. Het onlangs n BMW installasie getoetsvlieg. 2 Silinders, 4 slag, 3.4 something ratkas, en 3 lem Kief propeller. Die resonansie was so erg, die prop se lemme het in "torsional vibration flutter" gegaan, met gepaardgaande woooow wooooow wooooow vibrasies en natuurlik geraas. Ek was baie dankbaar om weer terug op Moeder-aarde te wees. Dit nadat ek die eienaar van die vliegtuig verseker het, die proppie is te jonk, hy gaan nie werk nie. Toe gooi die man sy speelgoedjies alles uit die kot. Maar nou jaaaaaa. Probeer toe dieselfde errie met my P-Prop, en WAT n verandering, smoooooth, en effektief.

Selfs fabrieks vliegtuie het resonansie. Die Piper Cherokee 180 het n waarskuwing, dat jy nie vir lang tye tussen n sekere rewolusie range mag vlieg nie. Ja: resonansie. Direkte aandrywing, en metaal prop. Alle masjienerie, wat in die rondte draai of op en af, ( Jaaaaa JY ook, pasop!! :o ), ontwikkel resonansie teen n sekere spoed! Lekker wees!! vhpy
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Boet » Tue Oct 09, 2012 7:10 pm

Dankie Deon. Dit terre maar om tyd in te ruim om aan my eie errie te werk. Party mense raak de bleksem in vir my as ek net n draai gaan vlieg. Ek moet werkwerkwerk soos n slaaf van vroegdag af tot sawends laat, en wil hulle speelgoed al gister gehad het teen 10 jaar terug se prys......... Hierdie job gaan ek nie meer so lank doen nie, ek is so half gatvol.
Karman
First solo
Posts: 96
Joined: Mon Sep 05, 2011 8:51 am
Location: Stellies

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Karman » Tue Oct 09, 2012 8:16 pm

Boet wrote:Baie dinge kom in play met resonansie. Hoeveelheid silinders, 2 slag of 4 slag, hoeveelheid lemme en natuurlik: Rat verhouding. Het onlangs n BMW installasie getoetsvlieg. 2 Silinders, 4 slag, 3.4 something ratkas, en 3 lem Kief propeller. Die resonansie was so erg, die prop se lemme het in "torsional vibration flutter" gegaan, met gepaardgaande woooow wooooow wooooow vibrasies en natuurlik geraas. Ek was baie dankbaar om weer terug op Moeder-aarde te wees. Dit nadat ek die eienaar van die vliegtuig verseker het, die proppie is te jonk, hy gaan nie werk nie. Toe gooi die man sy speelgoedjies alles uit die kot. Maar nou jaaaaaa. Probeer toe dieselfde errie met my P-Prop, en WAT n verandering, smoooooth, en effektief.

Selfs fabrieks vliegtuie het resonansie. Die Piper Cherokee 180 het n waarskuwing, dat jy nie vir lang tye tussen n sekere rewolusie range mag vlieg nie. Ja: resonansie. Direkte aandrywing, en metaal prop. Alle masjienerie, wat in die rondte draai of op en af, ( Jaaaaa JY ook, pasop!! :o ), ontwikkel resonansie teen n sekere spoed! Lekker wees!! vhpy

Dankie Boet. Ek darem nog nie self resonansie opgetel nie, maar ek sal definitief harder probeer :oops:
User avatar
Tailspin
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3676
Joined: Mon May 23, 2005 9:53 am
Location: West Rand
Contact:

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Tailspin » Wed Oct 10, 2012 10:55 am

JvTonder wrote:
Boet wrote:Met die 2.43:1 ratkas is daar nie resonansies nie. Met die 2.27:1 wel. Tussen 3800 en 4200rpm. As ek kon kies 2.43, maar my bank se ek moet stil sit tot die geit bedaar. :(
Dankie Boet, soos hulle sê agterosse kom ook in die kraal, nou verstaan ek.

PS: Ek het 2.27:1 ratte te koop as jy so weet van iemand. :wink:
For which gearbox Dude :?: :?: :?:
Gavin van der Berg - ZS-WWF
“The genius controls the chaos”
One of the Proud Chain Gang Founding Members
User avatar
JvTonder
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1356
Joined: Mon Sep 14, 2009 10:47 am
Location: Rhinopark

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby JvTonder » Wed Oct 10, 2012 11:04 am

Tailspin wrote:
JvTonder wrote:
Boet wrote:Met die 2.43:1 ratkas is daar nie resonansies nie. Met die 2.27:1 wel. Tussen 3800 en 4200rpm. As ek kon kies 2.43, maar my bank se ek moet stil sit tot die geit bedaar. :(
Dankie Boet, soos hulle sê agterosse kom ook in die kraal, nou verstaan ek.

PS: Ek het 2.27:1 ratte te koop as jy so weet van iemand. :wink:
For which gearbox Dude :?: :?: :?:
Eish (**) now you got me, it's for that one that sitts infront on dat motor were that biigg wooden spaan attaches to :twisted:

All I know is that it was in a gearbox that was on my 912ULX (95hp), hope that helps!
Flying feeds the soul!
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Boet » Mon Dec 10, 2012 6:47 pm

On Thursday, last week, I took 11 "Young Eagles" for their first flight. Dis lekker om met die kinders te gaan vlieg. Ek hou hulle gesiggies so uit die dwarste dop, net om die ekstase te sien! Hoop ek het in party van hulle die vlieg-lus wakker gemaak. Ons sport raak al kleiner!
Attachments
Copy of graad 7 afskeid 061.jpg
Copy of graad 7 afskeid 061.jpg (60.81 KiB) Viewed 2128 times
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1174
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Goose » Mon Dec 10, 2012 7:49 pm

Mooi so Oom (^^)

Dis altyd lekker om hulle dop te hou en te sien hoe hulle van onseker na opgewonde gaan.

Groete
Goose

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 9 guests