Finally: MY own Bushbaby Explorer
Moderator: Tailspin
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
daai explorer moet Maldives toe
Long range tanks sal nodig wees Ek ry saam Boet as ons twee saam voor sal inpas. Ek is redilik styf gestop in my vel
Long range tanks sal nodig wees Ek ry saam Boet as ons twee saam voor sal inpas. Ek is redilik styf gestop in my vel
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Stefaans, jy bedoel soos daai ' die hoek vannie koek' soort van structural lift? Het jy al die tailwheelietjie gepos? Die OOM raak knorrig! En nee AFGAS, ek sal maar liewerster nie Maldives to vliee nie, netnou val ons met ons "styf gestopte velle" innie see, en da vrek allie Haaie vannie colestrol, en dan is dit n vreeslike ekologiese ramp. Neeeee, die haaie vliee nie in my lug nie, en ek swem nie in hulle se see nie!
Maar dit sal nogals lekker wees om soontoe te vliee.......as ek eendag groot is!
Maar dit sal nogals lekker wees om soontoe te vliee.......as ek eendag groot is!
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Spot the differance..........
- Attachments
-
- Photo0255.jpg (26.63 KiB) Viewed 5554 times
-
- Photo0256.jpg (28.17 KiB) Viewed 5554 times
-
- Photo0257.jpg (31 KiB) Viewed 5554 times
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
You replaced the seat cushion embroidery
En hoe perform sy nou
What size shoes are those
Praat met ons ou groote
En hoe perform sy nou
What size shoes are those
Praat met ons ou groote
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Die linkerwiel se Valve cap is nuut?
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
A "new" set of well scrubbed-in 850 X 6 slightly pre-owned vet tekkies. 6-ply this time. The 800X6`s were 4 ply, and there were too many punctures.( And the canvass has started to show in too many places!! ) The deck angle is now steeper, and therefore my 3-point touch downs is a lot slower. And it looks rather cool, does`nt it? Costs me a mile or two per hour, but I am in no hurry!
- Air Hog
- The Boss
- Posts: 1783
- Joined: Sun Oct 05, 2008 5:53 pm
- Location: Kroon Airfield, Home of Rosslyn Microflyers, Pretoria
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Ek het self gedink dis die valve cap wat nuut is want die tekkies het oud gelyk.Karman wrote:Die linkerwiel se Valve cap is nuut?
Johan Welman - aka Air Hog
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
"The sky is not the limit... it is where the fun starts!!"
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Ou tekkies, nuwe tekkies, net nodig om in die lug te kom, en dan later weer veilig terug. Opstyg is opsioneel, die landings is verpligtend!! My Moeder is 83 jaar oud, en ek en sy het laat vanmiddag n sundowner vluggie geniet. Vir my is dit n groot voorreg om na soveel jare saam nog met haar te kan gaan vlieg. Sy geniet die vlieery geweldig, en hou selfs die stok ook bietjie vas, maar reken die Explorer is bietjie baie meer "gevoelig" as wat die Warrior was! Op nog sommer baaaaaie vlugte saam oums!
- Attachments
-
- 101_0364.JPG (63.53 KiB) Viewed 5475 times
-
- 101_0365.JPG (57.66 KiB) Viewed 5475 times
-
- 101_0366.JPG (52.79 KiB) Viewed 5475 times
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Dis moerse
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Waadeer die tye solank jy nog kan, dit is baie spesiaal.
Koos "Light Beer"
Aquilla 582
ZU-BXP
Aquilla 582
ZU-BXP
- KFA
- Toooooo Thousand
- Posts: 2789
- Joined: Mon Jun 19, 2006 8:09 pm
- Location: Now at Petit (FARA)
- Contact:
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Luck-The moment when preparation meets opportunity.
"Whether you think you can or you think you can't, you're right." -Henry Ford
"Opportunity Is Missed By Most Because It Is Dressed in Overalls and Looks Like Work." - Thomas Alva Edison
BUSHPILOTS FLY TAILDRAGGERS
Failure is not the opposite of success, it is the stepping stone for success
"Whether you think you can or you think you can't, you're right." -Henry Ford
"Opportunity Is Missed By Most Because It Is Dressed in Overalls and Looks Like Work." - Thomas Alva Edison
BUSHPILOTS FLY TAILDRAGGERS
Failure is not the opposite of success, it is the stepping stone for success
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Nou eers te besig met ander dinge. Kry nie tyd om te gaan vliee nie. Saans hond-moeg.
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
More gaan ek my GT-middle A vroeg oplig en die K@k uit my BB vlieg. My vlieg-lus sleep op die grond, ek het te lank laas gevlieg. Onttrekkingssimptome!!
Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer
Dis nou pragtig Oom Boet het nie geweet oom het Astronaut liksens nie wens my Ktfox kom so kort in en uit
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 5 guests