Finally: MY own Bushbaby Explorer

Aircraft Projects Underway or Completed

Moderator: Tailspin

User avatar
JvTonder
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1356
Joined: Mon Sep 14, 2009 10:47 am
Location: Rhinopark

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby JvTonder » Fri Mar 21, 2014 10:38 am

Baie mooi gedoen Boet!
Flying feeds the soul!
avgas
Top Gun
Top Gun
Posts: 695
Joined: Mon Jul 16, 2007 8:35 am
Location: Nylstroom/ Vaalwater

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby avgas » Fri Mar 21, 2014 10:43 am

Boet you will always be remembered by this young man as the one that introduced him to the wonderful world of aviation (^^) (^^)
Now you stuffed up another families budget vhpy vhpy vhpy (!!) (!!) ($$) ($$) (^^) (**)
wel gedaan (^^) (^^)
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Boet » Sat Apr 25, 2015 5:28 pm

Vir 20 jaar het ek elke jaar Carnarvon toe gevlieg vir hulle fly-in, behalwe 2 of drie keer wat die weer te sleg was om te vlieg, dan het ek die ondenkare/onbeskaafde gedoen, en GE RY daarheen. Met n kar....eish. Met die terugkom slag het ek altyd dieselfde roete gevolg, en hierdie GROOOOT panne so sit en lus kry. Die laaste keer wat ek van Carnarvon af terug gevlieg het, het ek die een groot pan van naderby gaan bekyk. Wat n moerse lekker plek vir n Fly-in.En nou is dit sulke tyd. Ek verstaan daar is al so omtrent n stuk of 30 ouens wat invlieg. Die pan word vanjaar bekyk, met die moontlikheid om dit n jaarlikse instelling te maak. Die pan sit Wes van die R27 tussen Calvinia en Brandvlei, sowat 55km vanaf Brandvlei, 78km Oos Noord Oos vanaf Loeriesfontein en 79km Noord oos van Calvinia. Ek het toestemming gekry vanaf die pan se eienaar, en hy se ons moet net die plek weer skoon afgee. So vir WIE sien ons almal daar die naweek van die 15de tot die 17de MEI? Daar sal nie toilets of warm en koue water storte wees nie, so dis self catering. Voorsiening sal wel gemaak word vir vuurmaak hout. As jy meer wil weet skakel my op tel 082 8041896
Attachments
DSC_0261.JPG
DSC_0261.JPG (90.11 KiB) Viewed 6464 times
avgas
Top Gun
Top Gun
Posts: 695
Joined: Mon Jul 16, 2007 8:35 am
Location: Nylstroom/ Vaalwater

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby avgas » Sat Apr 25, 2015 6:48 pm

Dit lyk moerse. wens dit was nie so ver van hier nie. (^^)
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1174
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Goose » Sat Apr 25, 2015 7:40 pm

avgas wrote:Dit lyk moerse. wens dit was nie so ver van hier nie. (^^)
Dink jy die Alaska bush wheels sal op die RV's pas :twisted: :twisted:
avgas
Top Gun
Top Gun
Posts: 695
Joined: Mon Jul 16, 2007 8:35 am
Location: Nylstroom/ Vaalwater

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby avgas » Sat Apr 25, 2015 9:50 pm

Goose wrote:
avgas wrote:Dit lyk moerse. wens dit was nie so ver van hier nie. (^^)
Dink jy die Alaska bush wheels sal op die RV's pas :twisted: :twisted:
:lol: :lol: :lol: :lol:
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Boet » Sun Apr 26, 2015 6:25 pm

Ge ge ge, jou RV sal lyk soos n kriek wat in twee patroondoppe getrap het! :lol: :lol: :lol: :lol:
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Boet » Sun Apr 26, 2015 6:29 pm

Oom Goose, jy gaan nog daai Kitfoksie van jou baaaie verlang as jy hom verkoop. Dis n TAILDRAGGER fly in die. Die mense bel my van heinde en verre!
User avatar
Goose
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1174
Joined: Tue Nov 04, 2008 10:18 pm
Location: Pretoria, FAWB

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Goose » Sun Apr 26, 2015 7:13 pm

Boet wrote:Oom Goose, jy gaan nog daai Kitfoksie van jou baaaie verlang as jy hom verkoop. Dis n TAILDRAGGER fly in die. Die mense bel my van heinde en verre!
Oom Boet ek weet. Nou dat hy nie meer by my huis staan nie vlieg ek hom baie min :evil: Ek hoor my kliehent met die groot wiel Maule het jou ook gebel om die flyinn by te woon (^^)

Groete
Hans
User avatar
Boet
Three Thousand
Three Thousand
Posts: 3795
Joined: Sun Jun 05, 2005 4:40 pm

Re: Finally: MY own Bushbaby Explorer

Postby Boet » Mon Apr 27, 2015 9:29 am

Jaaa, ek het gelag....hy het eintlik met groot hartseer gebel om te se hy kannie kom nie! Hy moet na n ander plek toe gaan daai naweek. Laat my toe dink aan die twee ouens wat wou gaan jag, en dag toe, oor daar sitplek is vir nog een ou, hulle adverteer sommer in die koerant: Gesoek: Manlike persoon, wat hou van gesels, jag, kosmaak, en dit sal lekker wees as hy n bestuurdersliksens ook het. Volgende dag vroe more lui die foun. Stem met n ernstige spraakgebrek vra: ek bel net oorie jagtrip, is dit julle wat ge adverteer het? Ja se die ou, nou maar ek het n probleem. Wat is dit? vra die ou. Nee se die spraakgebrek stem, maar hy gesels nie so lekker nie, en hy hou ook nie van jag en bloed nie, en hy kannie n bok afslag nie, en hy kannie kos maakie, en hy kan ookie mouter bestuur nie. Se die ou, nou vir wat bel jy dan? Se die spraakgebrek outjie, nee, hy bel nou ma net om te se hy sallie kan saam gaan nie! Vir die met die Larney GPS`e: 30grade52min en 45sekondes Suid en 20 15 06 Oos. Hoogte bo see omtrent 3000vt. Lengte van aanloopbaan so ongeveer 7-9km. Jammer ou vrind Chris wat gebel het kannie kom nie. Sal interessant gewees het om te sien hie pas hy sy Maule in die klein patchie in!! :lol: Lekker vliee.

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 31 guests