Page 4 of 5

Re: Ou Grote se Safari

Posted: Tue Mar 08, 2011 6:11 pm
by Boet
Issuing of the Proving flight authority imminent. Hope to be able to test fly this one SOON! vhpy













Jaaaaa, en al die miere het hulle gatte gesien!! Niks so giftig soos n bietjie ou lead free nie :evil:

Re: Ou Grote se Safari

Posted: Tue Mar 08, 2011 9:46 pm
by Oupa-G
Laat waai met die pampiere ek wag en is glo volgende.


Cheers Oupa-G

Oupa-G Kyk hier

Posted: Sun Mar 13, 2011 9:58 am
by Grote
Oupa -G , Boet en Stefan , and all other interested friends . Just received the Proven Flight Authority with the ferry permit from Loeries to Saldanha by e-mail from CAA .

At last we can fly , now I `m only waiting to get it in original form .

Re: Ou Grote se Safari

Posted: Sun Mar 13, 2011 10:37 am
by Oupa-G
Grote good luck I want to fly in her

Cheers Oupa-G

Re: Ou Grote se Safari

Posted: Wed Mar 16, 2011 9:15 am
by Boet
Jou test pilot is so siek soos n hond. Bronchitis soos ek dit lank laas gehad het. Ek le plat op my rug, as ek opstaan wil ek omval. Nie lekker nie! :(> :(> :(> :(> :(> :(>

Re: Ou Grote se Safari

Posted: Wed Mar 16, 2011 4:16 pm
by Grote
Vat dit rustig Boeta , more is nog `n dag ,Lek so `n bietjie van daai koffie medisyne van laas saterdag .

Re: Ou Grote se Safari

Posted: Wed Mar 16, 2011 8:09 pm
by Boet
Neee :lol: , dit was MELK, of eintlik tee........KWT, maar dit was in n melk bottel....dem, dis konfusing. Maar was nogals njam. Al 4 proppies vol. Dink dis dalk wat my siek gemaak het. Ken nie meer van gif drink nie.....Ek moes maar by my koeldrank gehou het. Vanaand raak ek om die beurt warm en koud, en die koue swete tap my af. Ons het nie eers meer n DR hier nie. Ek hoop ek voel Saterdag beter, want nou kry jy my nie vir baie geld in n errouplyn nie. My kop voel te dronk, en my ore is pot-toe. Sal maar n bed lebbon drink en slaap, dalk voel ek more al beter. :(> :(> :(> (**)

Re: Ou Grote se Safari

Posted: Sun Mar 20, 2011 11:17 am
by Boet
JXF het vanogged vroeg vir die eerste keer blou lug onder sy wiele gehad!! Completely predictable typical taidragger handling. This one is very docile. I LIKE!!!!!

(^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^) (^^)

Re: Ou Grote se Safari

Posted: Wed Mar 23, 2011 6:15 pm
by Boet
Foudies... Grote hou nie van die registrasie letters nie....... :evil: I flew some more this morning. She is a lovely bird. (!!)

Re: Ou Grote se Safari

Posted: Wed Mar 23, 2011 7:34 pm
by KFA
Mooi Boet. (^^) (^^) (^^)

Re: Ou Grote se Safari

Posted: Mon Apr 25, 2011 8:49 pm
by Boet
Ou Grote`s aeroplane and keys were handed over to him last Sunday. I ferried the Safari to FASDA. Route, coastwise, of course. How else. She gave me a good ride. The wind was really PUMPING when I left home, so the takeoff was < 10m! Fly safe and enjoy!

Re: Ou Grote se Safari

Posted: Wed Jul 06, 2011 3:32 pm
by Grote
Dear all flying friends . Went solo on ZU-JXF , SAFARI , last sunday . More or less 31 years later on the date when i first went solo on ZS-JXF ,my Cessna Hawk XP II .

With big thanks and honour to the " Boss " J J Froneman , Thanks Johan .
Francois en ZU-JXF.JPG

Re: Ou Grote se Safari

Posted: Wed Jul 06, 2011 3:37 pm
by Ou Man
Grote,
Kom wys haar vir ons op Sandkloof met ons brekkie, 16 Julie !!! Bring Johan en die FASDA manne saam.

Re: Ou Grote se Safari

Posted: Wed Jul 06, 2011 3:39 pm
by KFA
Baie geluk. Mail my so paar foties aan wat bietjie groter is dan kan ek hulle hier teen die bord opsit. Groetnis (^^)

Re: Ou Grote se Safari

Posted: Wed Jul 06, 2011 3:50 pm
by THI
Baie geluk oom Franscois!!

(^^) (^^)