So die 3e Safari is klaar voor die 2e ?
Maak nie saak nie sy is baie mooi!
ongelukkig bly ek nie meer in die mooiste kaap nie, maar sal graag een keer wou saamry - wie weet as ek een dag weer daar kom....
Het al in OupaG se OTT gesit en was baie beindruk
