
As soon as the build number is issued , progress will be at double time


Jean.
Moderator: Tailspin
Hey Oom Goose gee kansGoose wrote:Hoop hyt vir jou n kamera ook gegee![]()
![]()
So wanneer sien ons vordering
Lyk vir my ons is in die selfde FEB bootJeanTree wrote:Hey Oom Goose gee kansGoose wrote:Hoop hyt vir jou n kamera ook gegee![]()
![]()
So wanneer sien ons vordering![]()
Ek wil vir Foxie klaar he voor my verjaardag in Februarie. Ek sal foties opsit soos ons vorder.
J
Goose ek het n nuwe windows program op my laptop, nou kry ek nie die foties kleiner gemaak om hulle te laaiGoose wrote:Nou waar is die kiekies
Wag Wag ek gaan gou my bril soek daai fotos is darm grootJeanTree wrote:Here are some progress pics, this was done in my leave break, all on my little lonesome![]()
Users browsing this forum: No registered users and 7 guests