Morph, moenie worry nie, soos ek verstaan betaal gadget!!GR8-DAD wrote:Ek wil nou nie Morph se eie paintwerk afkraak nie - maar fo%$it Boet, jy mag maar![]()
Moer, daar gaan die prys van die job al weer op - sorry Morph......


Boet, looi hulle


Moderator: Tailspin
Morph, moenie worry nie, soos ek verstaan betaal gadget!!GR8-DAD wrote:Ek wil nou nie Morph se eie paintwerk afkraak nie - maar fo%$it Boet, jy mag maar![]()
Moer, daar gaan die prys van die job al weer op - sorry Morph......
Hi Boet, Ek dink Morph sal 'n pap wiel verkies, voordat hy weer moet loop en na sy wiel soek!!Boet wrote:Dankie Gunter, ek het die REGTE lengte boutjies gebruik, en hulle DONNERS GOED VAS VAS gedraai![]()
( Morph sal de moer in wees as hy n papwiel kry wat hy moet regmaak......
Users browsing this forum: No registered users and 6 guests