Postby Grote » Mon Mar 07, 2011 8:40 am
Thanks Oupa-G en almal wat so getrou belangstel . Dit was `n ma se lang wag , maar nou is ons daar . Aarti gaan self die ATF uitreik , heel moontlik nog vandag , ( Hoop so ) Sy wag net op my bewys van betaling aan ICASA . Dit is gedoen en behoort op haar rekenaar te wees . Ook my groot dank en lof aan Francois Jordaan van Aerostruct vir al sy werk en baie , baie tyd en moeite . Aan Stefan , nou kan die manne maar die bestellings vir die SAFARI`S laat rol . Ja die petrol het hoeka oud geraak , sal maar Boet se miergif raak .Cheers , Grote