
Hy's baie mooi !
Vele Veilige vliegure vir julle saam !!
Moderator: Tailspin
Eish, Jean, daar was drie vogels en hulle is nou U/SJean Crous wrote:Het jy darem n oomblik se stilte gehou vir n gesneuwelde mede "aviator"
Soos ek gese het, hoop gatte het lekker gebrand in die potthys bas wrote:Eish, Jean, daar was drie vogels en hulle is nou U/SJean Crous wrote:Het jy darem n oomblik se stilte gehou vir n gesneuwelde mede "aviator"![]()
![]()
Hans, jammer oor die skade maar soos jy opmerk, dit kon erger gewees het! Gaan sy reg wees vir Nylstroom of bring jy die Kitfox om te verkoop?
Dankie oom Hog, hoe gaan dit met die herstelAir Hog wrote:Darem wragtig pragtig!!
Users browsing this forum: No registered users and 8 guests