Page 15 of 20

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Thu Jul 19, 2012 6:02 am
by Air Hog
Hi Turbo Goose
Gee bietjie syfers, wat is klim en cruise?

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Thu Jul 19, 2012 9:08 pm
by Goose
thys bas wrote:Dankie vir die fotos Goose.

Is die nozzle 6mm Stainless steel pyp of is daar spesiale punt aan met 'no-flash-back' spuitstuk ingebou? Is die pomp net gewone elektriese brandstofpomp? Gebruik jy diesel of daardie olie wat aerobatic manne gebruik wat glo nie die vliegtuig vuil mors nie? Hoeveel sekondes diesel hou die bottel?

NOU het jy ons baie nuuskierig!
Baas Thys

Ek wil dit net eers weer invryf deur te se julle gaan uitmis op n lekker fly-inn by nylstroom 8)
Dis net die pyp, daar is niks anders nie. Dis n faset petrol pomp. Koop die olie by die koperasie Baas Thys, hulle Diesel is die goedkoopste :lol: :lol: :lol: :lol:
Die ding syp die Diesel erger as n myner wat pay gekry het :lol: 2lt is nie genoeg nie :(

Air Hog wrote:Hi Turbo Goose
Gee bietjie syfers, wat is klim en cruise?
Air Hog

Ek sal die naweek sien as ek die oop pad vat wat die spoed maak. Ek het hom met die laaste vlug op 5200rpm gestel waar ek my 912 gevlieg het dan kry ek 115 mph met die 914 teenoor 100mph met die 912. Hy klim teen 1600fpm op gross en 1800fpm as ek met my fietse lyfie en half tank fuel in hom is :twisted: :twisted:

Goose

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Fri Jul 20, 2012 9:51 am
by Air Hog
Very impressive! Sal moet verander na Turbo Goose!!

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Sun Jul 22, 2012 10:16 pm
by Goose
Air Hog wrote:Very impressive! Sal moet verander na Turbo Goose!!
:lol: :lol: :lol: Nee Air Hog dis darm nie so erg nie ek wens die airie kom so klim :wink: Hy klim maar net 700fpm by gross en half fuel en ek is dit 1250fpm. Het die spoed ook getoets op verskilende krag stellings en in al die wind rigtings
4800rpm =108 mph
5200rpm =119 mph
5400rpm =129mph
Ek het n mgl fuel flow gekry wat ek gaan insit om te sien hoe dors hy is

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Sun Jul 29, 2012 8:15 pm
by Goose
Ons moes net n laaste flip inkry vir die naweek. Dankie Baas Thys dit was leker (^^) hoop jy was voor donker terug by die boom :wink:

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Sun Jul 29, 2012 9:05 pm
by thys bas
JJJHUUUUSSHH Goose! Dit was lekker.

Ek het die teer gesoen net toe die son rooi agter die horison verdwyn! ATC het my kortpad gevat van jou af reguit na kort-uitnadering vir 29. (^^) (^^) Ek was alleen in die kring.

Ek skuld haar 'n flip. vhpy :lol:

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Mon Jul 30, 2012 7:15 pm
by thys bas
Sort final runway 29, Wonderboom @ sunset

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Mon Jul 30, 2012 7:21 pm
by thys bas
And some more of the sundowner flight on Sunday vhpy

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Mon Jul 30, 2012 7:24 pm
by thys bas
And the Turbo-Goose (^^) Amazing aircraft and pilot!

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Mon Jul 30, 2012 7:37 pm
by thys bas
Waar is die horison nou weer? O ja, tussen die swart strepies op die geel pype! :wink:
Eish, winter flying in Gauteng :shock:

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Thu Aug 02, 2012 8:27 pm
by Goose
thys bas wrote:And the Turbo-Goose (^^) Amazing aircraft and pilot!
Amazing Aircraft= Nou praat jy Baas Thys
Amazing Pilot= Nee Baas Thys, wens ek was. Eks maar net die een wat die kierie vashou en probeer om nie te veel skade aan te rug met elke vlug :wink:

Ek het n glider tow hook gekry. Hulle se hy werk ook vir Cub's :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:
Jy moet saam gaan die 30 Sep. Kitty hawk het n RV en LOTIS dag dan kan ons weer breakfast (^^)

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Fri Aug 03, 2012 6:54 pm
by thys bas
thys bas wrote:Ek het n glider tow hook gekry. Hulle se hy werk ook vir Cub's
Ja die stadige ou Cub het nodig om bietjie gesleep te word! die Turbo Fox sal dit maklik tot Vne kan doen :shock:
thys bas wrote:Jy moet saam gaan die 30 Sep. Kitty hawk het n RV en LOTIS dag dan kan ons weer breakfast
Ja dit klink goed. sal sien nader aan die tyd. Ek moet een of ander tyd weer Botswana toe, weet nog nie presies wanneer nie, maar in September. Sal probeer om einde Sept oop te hou. Dan kan ons die sleepstang van die Kitfox uitprobeer :wink:

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Sat Aug 04, 2012 2:49 pm
by thys bas
thys bas wrote:Ek het n glider tow hook gekry. Hulle se hy werk ook vir Cub's
Maar met take off performance soos hierdie kan ek regkom dankie :wink:

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Sat Aug 04, 2012 7:16 pm
by Goose
Ek neem aan jy het op rwy 11 opgestyg om daai hoogte te kry op kruiswind by FAWB :twisted: . Rwy 11 op Rand :lol: :lol: :lol: :lol:

Groete Baas Thys

Re: My Kitfox7 SS Project (ZU-FIB)

Posted: Sun Aug 05, 2012 11:14 pm
by Air Hog
Hi Turbo Goose
Wat is die doel van die Glider hook. Wil jy nou Venter saamsleep? :roll: :lol: :shock: