

Nou kan jy die Fox as VTOL registreer en nie meer STOL nie!
Jy gaan by Nylstroom aankom voor jy by die huis vertrek


Moderator: Tailspin
thys bas wrote:JHUSHHH!!! Goose, dit lyk baie goed, baie geluk![]()
![]()
Nou kan jy die Fox as VTOL registreer en nie meer STOL nie!
Jy gaan by Nylstroom aankom voor jy by die huis vertrek![]()
Daai engin is so duur daar was nie geld vir ringe ook nog nieAir Hog wrote:Wat ek nie verstaan nie is, hy sit nuwe motor in maar die ding se ringe is ook klaar...
Rook dat dit bars!
Kan nie my naam verander nie, ek is dan een van daai dikgat Gaanse. Dalk Turbo GooseAir Hog wrote:Ek stem vir naams verander van Goose na Turbo Prop!!
"Moet ure opsit voor die lang pad Nylstroom toe." Met die Aerie is dit kort pad!!![]()
![]()
Users browsing this forum: No registered users and 10 guests