Ja Asb. Meer ligte hoe beter.Boet wrote:While I got busy figuring out the engine mounting, the lads tackled the wings. Do you want 2 lights in the wing tips? NOT landing lights, more like "HERE I AM !!! lights. ?? :D :D
:D So jy dink daai cowling is mooi?? :D![]()
![]()
![]()
As ek hom soo kyk lyk dit vir my of die "potte" voor die cowling sal uitsteek? Indien so dan smaak ek dit stukkend.... Indien noe weet ek nog nie..
Something like this I like..



Indien dit so gaan lyk (die engine weg gesteek dan hou ek nie daarvan nie? Sorry




Ek dink sal beter lyk (en klink) as die cowl net die agterkant toe maak tot omtrent waar die mount ann eng vas maak. Miskien so Iets?
