Page 11 of 25

Re: TOYOTA YARIS ENGINE

Posted: Sat Jan 09, 2010 10:42 am
by Boet
Kerneels, daar moet altyd n arme d@@s wees wat eers sy gat afsukkel sodat die ander d@se wat agterna kom nie hoef te sukkel nie. Feit bly staan, brand X het nou so donners duur geraak, n plan sal MOET gemaak word. En gou ook. Om die rede soek ek al die kundiges op die gebied van enjins bymekaar sodat ons vir die gerief van almal se gatsakke n goedkoper alternatief kan kry wat betroubaar en ekonomies teen die regte prys beskikbaar sal wees. Wil jy help? OK, help soek vir my na n 2009 /10 Toyota Corolla 1300 1NR-FE enjin. Dankie. :wink:

Re: TOYOTA YARIS ENGINE

Posted: Mon Jan 11, 2010 8:25 am
by Kerneels
Boet wrote:Kerneels, daar moet altyd n arme d@@s wees wat eers sy gat afsukkel sodat die ander d@se wat agterna kom nie hoef te sukkel nie. Feit bly staan, brand X het nou so donners duur geraak, n plan sal MOET gemaak word. En gou ook. Om die rede soek ek al die kundiges op die gebied van enjins bymekaar sodat ons vir die gerief van almal se gatsakke n goedkoper alternatief kan kry wat betroubaar en ekonomies teen die regte prys beskikbaar sal wees. Wil jy help? OK, help soek vir my na n 2009 /10 Toyota Corolla 1300 1NR-FE enjin. Dankie. :wink:

Oom Boet ek wil nie help om jou van die wal af in die sloot te kry nie. :twisted: Was daar het dit alreeds gedoen :shock:
Dit werk net nie. 'n Motor enjin kan nie die krag aanmekaar lewer wat vir 'n vliegtuig nodig is nie. (-)

Re: TOYOTA YARIS ENGINE

Posted: Tue Jan 12, 2010 8:28 pm
by Tiff1
Boet, have you considered the Volkswagen Polo 14 TDi 3 cylinder motor, it really performs well for the size it is and with the turbo will have some good HP and torque - should also be flippen fuel efficient at ± 20 - 22 Km/l in car no matter how you drive. Just a thought?

Re: TOYOTA YARIS ENGINE

Posted: Tue Jan 12, 2010 9:15 pm
by Kingfisher
Kerneels, daar word baie meer ontwikkeling gedoen op kar enjins as wat daar op "beproefde" vliegtuig enjin gedoen word a.g.v. die hoeveelheid wat daarvan verkoop word. Dit is betroubaar , selfs in 'n vliegtuig. Dis nie meer die ou dae dat jy elke paar kilos iemand sy enjin langs die pad sien bewonder(of vloek) nie. Die nuwe tegnologie doen ook weg met heelwat gewig en is geweldig brandstof effektief en kan met loodvrye brandstof loop wat beter is vir die omgewing.
Kar enjins loop met elektroniese ontsteking terwyl vliegtuig enjin nog steeds met magnetos (<1940 tegnologie) werk.
Die nuwe klein Ford enjins het bv. 'n hol krukas wat gewig spaar. Indien jy meer inligting wil hê , kry vir jou Richard Fich se boek "Converting Auto Engines For Experimental Aircraft" (Amerikaans) ISBN 0-9661457-1-2.
As jy die reduksie dryf se "ratio" reg uitwerk, vlieg jy teen dieselfde rpm as wat jy met die enjin teen 120 kpu in jou kar sou ry, en jy vermeerder jy die "torque" d.m.v die reduksie dryf. Dit is waarom Rotax klein enjins met reduksies gebruik i.p.v. groot enjins wat stadiger loop waarvoor jy taamlik baie silinder inhoud nodig het.
Elke ou het sy voorkeure, persoonlik dink ek mense soos Boet en Oupa G doen baanbrekerswerk vir bekostigbare vlieg en dit is in my opinie veilig en prakties, gegewe die kennis en vaardigheid van die persoon wat die installasie doen.
'n Laaste gedagte,die eerste kar enjin in 'n vliegtuig was in 1933 toe 'n Pietenpol met 'n Model T Ford enjin gevlieg het, en gaan kyk waarmee AL die tweede wêreld oorlog fighters gevlieg het. Waterverkoelde enjins met reduksie drywe en constant speed props - laat mens dink.....

Re: TOYOTA YARIS ENGINE

Posted: Wed Jan 13, 2010 6:50 am
by Lieb Liebenberg
=D* =D* =D* BMW boxer engins!!!!!!!!!!!!!!!! (^^) (^^)

Re: TOYOTA YARIS ENGINE

Posted: Wed Jan 13, 2010 11:12 am
by Low Level
Kerneels wrote:Dit werk net nie. 'n Motor enjin kan nie die krag aanmekaar lewer wat vir 'n vliegtuig nodig is nie.
Kingfisher wrote:Kerneels, daar word baie meer ontwikkeling gedoen op kar enjins as wat daar op "beproefde" vliegtuig enjin gedoen word a.g.v. die hoeveelheid wat daarvan verkoop word. Dit is betroubaar , selfs in 'n vliegtuig.
Times have changed.

Verlede jaar het daai belaglike Chery karretjies vir 48 uur aanhoudend flat-out gehol om Gerotek, en 'n hele paar rekords gebreek. Nie een meganiese brekasie nie. As 'n enjin op temperatuur is, gee hy nie om, om te werk nie.

Many moons ago, I watched a video of a guy that has been in an aircraft accident. All the doctors told him he will be a quadriplegic. He made himself a plaque - STNIOP. Long story short. After a lot of effort he walked and regain the use of his hands and arms. When asked about the plaque he replied, it stands for SUCCEPTABLE TO NEGATIVE INFLUENCES OF OTHER PEOPLE. NEVER listen to people who says it cannot be done. Just try harder.

Many such stories, but this is where pioneers come from.

P.S. If people listened, maybe we wouldn't have been flying in the first place. ##

Re: TOYOTA YARIS ENGINE

Posted: Wed Jan 13, 2010 3:18 pm
by Kerneels
Kingfisher wrote:Kerneels, daar word baie meer ontwikkeling gedoen op kar enjins as wat daar op "beproefde" vliegtuig enjin gedoen word a.g.v. die hoeveelheid wat daarvan verkoop word. Dit is betroubaar , selfs in 'n vliegtuig. Dis nie meer die ou dae dat jy elke paar kilos iemand sy enjin langs die pad sien bewonder(of vloek) nie. Die nuwe tegnologie doen ook weg met heelwat gewig en is geweldig brandstof effektief en kan met loodvrye brandstof loop wat beter is vir die omgewing.Die gewig is nie die probleem nie. Ek stem saam daar word baie ontwikkeling gedoen maar vir 'n hele ander toepassing as in 'n Vliegtuig.Kar enjins loop met elektroniese ontsteking terwyl vliegtuig enjin nog steeds met magnetos (<1940 tegnologie) werk.
Die nuwe klein Ford enjins het bv. 'n hol krukas wat gewig spaar. Indien jy meer inligting wil hê , kry vir jou Richard Fich se boek "Converting Auto Engines For Experimental Aircraft" (Amerikaans) ISBN 0-9661457-1-2.
As jy die reduksie dryf se "ratio" reg uitwerk, vlieg jy teen dieselfde rpm as wat jy met die enjin teen 120 kpu in jou kar sou ry, en jy vermeerder jy die "torque" d.m.v die reduksie dryf. Dit is waarom Rotax klein enjins met reduksies gebruik i.p.v. groot enjins wat stadiger loop waarvoor jy taamlik baie silinder inhoud nodig het.Die probleem is dat jy in 'n kar enjin teen 120 kpu miskien net 25% krag gebruik en in 'n vliegtuig enigiets van 60% en meer. Dit is waar die probleem kom die kar enjin kan dit nie aaneen lewer nie.Elke ou het sy voorkeure, persoonlik dink ek mense soos Boet en Oupa G doen baanbrekerswerk vir bekostigbare vlieg en dit is in my opinie veilig en prakties, gegewe die kennis en vaardigheid van die persoon wat die installasie doen. Ek maak hulle nie sleg nie. Ek sê net ek was al daar en het dit alles gedoen en dit is nie 'n oplossing nie'n Laaste gedagte,die eerste kar enjin in 'n vliegtuig was in 1933 toe 'n Pietenpol met 'n Model T Ford enjin gevlieg het, en gaan kyk waarmee AL die tweede wêreld oorlog fighters gevlieg het. Waterverkoelde enjins met reduksie drywe en constant speed props - laat mens dink.....Dit laat 'n mens dink jy is reg want daardie enjins het almal maar 'n leeftyd van ongeveer 100 uur gehad ( Merlins en DIe Rols )

Re: TOYOTA YARIS ENGINE

Posted: Wed Jan 13, 2010 5:32 pm
by Oupa-G
"n Mens moet aanhou toets en ekperimenteer geen resultaat is negatief nie. Of jy weet dis goed of jy weet jy moet dit nie weer so doen nie. Net mense wat niks doen en negatief is maak nie foute en word ook nie slimmer nie. Ons is nou agt jaar besig met die BMW en die eind produk is 'n masjien wat pragtig loop.

Cheers Oupa-G

Re: TOYOTA YARIS ENGINE

Posted: Wed Jan 13, 2010 5:35 pm
by Gaz
Is this now a top secret afrikaans project that the rest of the world cannot know about? :shock: :? Even souties like to know about progress on new ideas, especially one as exciting as this. Sorry guys I am just too old to learn a new language, :cry: my time would rather be spent building and flying. :roll: Thanks in advance. Gaz :oops:

Re: TOYOTA YARIS ENGINE

Posted: Wed Jan 13, 2010 8:38 pm
by Oupa-G
Sorry Gaz we are so bi-lingual that I sometimes do not know in what language I'm writing. It boils down to the effect that guys that try nothing also gain nothing, and when you have found something does not work then you at least know that fact. People that stay in bed and do nothing seldom have problems to worry about, us other mortal souls that experiment have our up and downs but with the BMW we now have more ups then downs, we have in toto 450 hrs there is no reason why the Yaris etc cannot achieve the same as long as it is kept simple.

Cheers Oupa-G

Re: TOYOTA YARIS ENGINE

Posted: Wed Jan 13, 2010 11:13 pm
by grostek
Oupa-G wrote: but with the BMW we now have more ups then downs, we have in toto 450 hrs there is no reason why the Yaris etc cannot achieve the same as long as it is kept simple.

Cheers Oupa-G
Hi Oupa,

Just a question, will ,or can, your E-Boxi be adjusted to work for 3 Cylinder fuel injected 4 stroke engines?

Kind regards,

Gunter Rostek

Re: TOYOTA YARIS ENGINE

Posted: Thu Jan 14, 2010 1:58 pm
by Slider
Het op die site afgekom met n klomp idees vir Engines

http://www.ultralightmarket.com/results ... e&Gruppe=8

Re: TOYOTA YARIS ENGINE

Posted: Mon Jan 18, 2010 1:58 pm
by Massimo
I see the new BMW superbike has a 1000cc engine delivering 193hp and 14000rpm and it weighs only 60kgs!

Re: TOYOTA YARIS ENGINE

Posted: Mon Jan 18, 2010 10:42 pm
by Oupa-G
Dear Grostek

The 4 cyl is easy with one Eboxi but the 3 cyl you will have to use 3 Eboxi's and daisy chain them. Two cyl is easy and four cyl is just two ,two cyl that are 180 degrees apart.

Cheers Oupa-G

Re: TOYOTA YARIS ENGINE

Posted: Tue Jan 19, 2010 10:03 am
by grostek
Oupa-G wrote:Dear Grostek

The 4 cyl is easy with one Eboxi but the 3 cyl you will have to use 3 Eboxi's and daisy chain them. Two cyl is easy and four cyl is just two ,two cyl that are 180 degrees apart.

Cheers Oupa-G
Hi Oupa G,

Thank you for the clear and consice explanation.
Will push the costs up somewhat and tuning will probably be "difficult" :) :)

Kind regards,

Gunter Rostek