Page 2 of 16

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Fri Jul 05, 2013 8:03 pm
by Goose
Air Hog wrote:
nicow wrote:Dit gaan 'n skouvliegtuig wees as hy klaar is (!!)
Dis die enigste manier wat ou Goose werk!
Nee Nee julle, n skou stuk is n mens te bang om me te vlieg. Die bul gaan gevlie word :twisted:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Tue Jul 16, 2013 11:56 am
by JvTonder
Vordering mnr Goose?

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Wed Jul 17, 2013 8:18 pm
by Goose
JvTonder wrote:Vordering mnr Goose?
Dinge vorder. Soek net iemand wat weet hou om te vyl, al die plate moet gevyl word so dit vat maar tyd

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Wed Aug 21, 2013 7:41 am
by Air Hog
Vlieg hy al?

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Wed Aug 21, 2013 1:22 pm
by Goose
Air Hog wrote:Vlieg hy al?
Nee nog nie, amper klaar met my huis dan kan ek weer volstoom rv bou. Moet die regeering happy hou :twisted:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Tue Aug 27, 2013 2:45 pm
by Tailspin
Would love to get my hands on one of These (**)

Beautiful Aerie - Keep going. ## ##

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Mon Sep 23, 2013 7:30 pm
by thys bas
JJUUSSHH Boys, waa'rs Father Goose? (**)

Goose, is jy OK ou maat? :lol:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Mon Sep 23, 2013 9:04 pm
by Goose
thys bas wrote:JJUUSSHH Boys, waa'rs Father Goose? (**)

Goose, is jy OK ou maat? :lol:
Baas Thys

Kyk ek kan nou se dat om n vliegtuig te rebuild is NIKS teenoor n HUIS rebuild nie. Hoop om woensdag terug te begin trek in die huis van uit my skwatter kamp op die grasperk. Na twee maande se kamp is Al my kamp toerusting te koop wil NOOIT weer kamp :!:

Hoop ek kan volgende week weer begin werk aan die RV :wink:

Groete
Goose

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Mon Sep 23, 2013 9:51 pm
by thys bas
Eish! Welkom terug! Bly jou internetkonneksie werk nog :lol:

Goose wrote:Na twee maande se kamp is Al my kamp toerusting te koop wil NOOIT weer kamp
Eish, ek het dan gehoop ek kan my Sprite Sport wat daar in die hangar op Wonderboom staan aan jou smous, want ek gaan ook nooit weer kamp nie, sonder dat ek my huis herbou het! (**)

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sun Oct 20, 2013 8:53 pm
by Goose
The firewall completed and in place :wink:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Sun Dec 08, 2013 11:15 am
by Goose
Left side skin and landing gear box done. Of to paint shop before installation :wink:

Getting there slowly :twisted:


To all the anther pilot's "PLEASE KEEP YOUR PLANE"s IN ONE PEASE" so I can spend more time fixing mine :twisted:

Groete
Goose

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Tue Dec 17, 2013 9:44 pm
by Goose
More sit ek die neus aan :twisted:

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Wed Dec 18, 2013 10:45 am
by JvTonder
Mooi so Hans een van die dae is jy in die lug.

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Thu Dec 19, 2013 4:31 pm
by Goose
JvTonder wrote:Mooi so Hans een van die dae is jy in die lug.
Ek hoop ok so Nylstroom kom nader, hoe ver trek jou Jodel gaan hy klaar wees vir nylstroom?
Het vergeel om gister n foto te neem van die neus aan die airie

Groete

Re: RV 8 Rebuild

Posted: Thu Dec 19, 2013 5:00 pm
by JvTonder
Hans min werk oor aan die Jodel, regtig min as ek skouer aan die wiel sit is hy seker binne twee klaar maar die tyd en TYD is net nie nou tot my beskikking nie :cry: Sal dit maar dag vir dag vat maar mik om Nylstroom te maak.