DIS n HY, want n sy is gewoonlik swaarder as n hyMogas wrote:Very naaice!
What does she weigh?

HY gaan vandag op die weegbrug

Moderator: Tailspin
DIS n HY, want n sy is gewoonlik swaarder as n hyMogas wrote:Very naaice!
What does she weigh?
Sondag klink goed dan sien ons mekaar by Gert Smitsthys bas wrote:Jis Goose, hy is mooi! Terwyl jy daar onder die groot boom rondle, gaan vra vir oom Gert toestemming om sy baan te land asb. Maak eers by Keith seker hy is in goeie bui! Dalk sien ons jou Sondag. Die weervoorspelling belowe om 'n lekker vliegnaweek te maak.
Users browsing this forum: No registered users and 6 guests