Rotax 583 powered KR2
Moderator: Tailspin
Re: Rotax 532 powered KR2
Hi all,
Nearly done posting the various flying KR2 pics from all over the world.
Cheers,
Henni

- Attachments
-
- ac16_rand_kr2_nosewheel - Copy.jpg (20.26 KiB) Viewed 3351 times
-
- Kr2-egb.jpg (23.5 KiB) Viewed 3351 times
-
- rand-kr2.jpg (29.97 KiB) Viewed 3351 times
Keep grassroot aviation alive!
- Rudix
- The Boss
- Posts: 1653
- Joined: Sun May 07, 2006 8:04 pm
- Location: Pretoria - Rhino Park
- Contact:
Re: Rotax 532 powered KR2
Nice collection of photos Henni and some great looking KR's! Lots of inspiration to get our birds flying
Keep well and thanks for sharing my friend,
Rudi

"Never be afraid to try something new. Remember that a lone amateur built the Ark. A large group of professionals built the Titanic." 

Re: Rotax 532 powered KR2
Hi Rudi,
Tx. I have been working steadily on my lady. Will post some pics when I'm ready to hang the engine. I had a great revelation on how to turn ours into a full spacious two seater as is without major mods, definitely nothing structural. I am elated. She'll be exactly what I wanted and the small little Rotax will propel her. She'll not do 200 like yours, but I'm willing to bet she'll do at least 140!
That tiny little XXS KR2 that was flown regularly two up switched me into scheming mode. That builder had a GREAT idea that can be much, much improved upon. I am highly inspired by others who are not afraid to think and build outside the box of the norm.
This little KR2 offspring of ours will carry two big adults for most of her flights, that's a solemn promise from me. All of these pics includes one or other GREAT idea seriously worth considering...
All the best my friend,

- Another GREAT idea...
- VH-XXS-04.jpg (23.66 KiB) Viewed 3281 times
Last edited by Henni on Wed Apr 16, 2014 7:43 am, edited 4 times in total.
Keep grassroot aviation alive!
Re: Rotax 532 powered KR2
Henni wrote:Hi Rudi, 200 like yours

Groete
Goose
- Rudix
- The Boss
- Posts: 1653
- Joined: Sun May 07, 2006 8:04 pm
- Location: Pretoria - Rhino Park
- Contact:
Re: Rotax 532 powered KR2
Goose, it is proven that she is fast, she holds the SA record over 500km in her classGoose wrote:Henni wrote:Hi Rudi, 200 like yours![]()
![]()
![]()
![]()
Ek wil dit graag sien
![]()
Groete
Goose

200mph? No problem

Add some oxygen for the pilot to go higher with that large turbo and she will go even faster......
"Never be afraid to try something new. Remember that a lone amateur built the Ark. A large group of professionals built the Titanic." 

Re: Rotax 532 powered KR2
Ek weet ek was deel van die ground crew by daai rekord.Rudix wrote:Goose, it is proven that she is fast, she holds the SA record over 500km in her classAnd that was before the engine was upgraded!
200mph? No problem![]()
![]()
Add some oxygen for the pilot to go higher with that large turbo and she will go even faster......
Kry daai Ox dan gaan vlie jy hoog met n logger.
Ek se weer sal dit graag wil sien.
- Rudix
- The Boss
- Posts: 1653
- Joined: Sun May 07, 2006 8:04 pm
- Location: Pretoria - Rhino Park
- Contact:
Re: Rotax 532 powered KR2
So glo jy nie die rekord nie? Hoe vinnig moet 'n vliegtuig wees om 'n gemiddeld van 281kmh oor 500km daar en terug te doen? Ferdi reken die vliegtuig kan potensieel die wereld rekord breek wat oor die 200mph gemiddeld is.Goose wrote:Ek weet ek was deel van die ground crew by daai rekord.Rudix wrote:Goose, it is proven that she is fast, she holds the SA record over 500km in her classAnd that was before the engine was upgraded!
200mph? No problem![]()
![]()
Add some oxygen for the pilot to go higher with that large turbo and she will go even faster......
Kry daai Ox dan gaan vlie jy hoog met n logger.
Ek se weer sal dit graag wil sien.
Op daai dag kon hy nie eers vol krag vlieg nie want dit was te turbulent.
Ek weet VYZ is vinnig, sommer gou gou 180 mph in die circuit sonder om eers hard te boost......
"Never be afraid to try something new. Remember that a lone amateur built the Ark. A large group of professionals built the Titanic." 

Re: Rotax 532 powered KR2
Hi all,
Man, there are many of these little critters flying worldwide...
Henni
Man, there are many of these little critters flying worldwide...
Henni
Keep grassroot aviation alive!
Re: Rotax 532 powered KR2
Hi all,
Man, there are many of these little critters flying worldwide...
Henni
Man, there are many of these little critters flying worldwide...
Henni
Keep grassroot aviation alive!
Re: Rotax 532 powered KR2
More Henni
Hoeveel KR's is tans in die lug in SA en hoeveel is soos my en joune nog oppad om klaar gemaak te word of oorgebou te word??!!

More Andre,
Soos jy weet is daar meer as een thread, reg daar op AVCOM wat hierdie spesifieke vraag probeer antwoord. Ek is nie nou by my rekenaar nie, tik vanaf my foon, anders het ek die links hier gepos. Dit is ook mos maklik om op te kyk hoeveel KR2s op die Suid Afrikaanse register is. Maar ek is heeltemal oortuig daarvan dat jy al hierdie reeds weet.
As ek enigiets tot dusver oor die KRs gepos het wat nie feitlik en korrek is nie, laat my asb. so spoedig moontlik weet sodat ek dit kan regstel.
Intussen, as hierdie thread genoeg belangstelling mag lok, wie weet, miskien antwoord van die ander bouers/eienaars en dan weet ons mos almal. Tot sover het Rudi, Ferdi, Willie ensomeer hier geantwoord. Kom ons wag maar en sien wat word van hierdie thread. Intussen sal ek voortgaan om alle interessanthede hier te pos oor die KRs soos en wat ek dit vind.
Ek het oor die jare 'n groot arsenaal van fotos en artikels oor hierdie unieke vliegtuig bymekaar gemaak en dit is wat ek nou so bietjie, bietjie hier met ander deel. En as iemand nie belangstel nie, geld dieselfde reel as by AVCOM: moenie hier kom lees nie.
In elk geval, by nou is ek hierdie heeltemal gewoond, so as iemand aanstoot neem oor wat ek hier pos kan dit my nou rerig nie meer skeel nie. Oor en oor is ek vermaan om iets oor vliegtuie te pos en nou doen ek juis net dit!
Groete maat,

Hi Henni
Ek hoop nie jy het my opmerking as negatief gesien nie!! Dit is nie so bedoel gewees nie.
Dit sou net lekker gewees het om te gesien het hoeveel KR's wel gereeld gevlieg word, hoeveel
tans onder aktiewe konstruksie is asook hoeveel soos myne in die proses is om weer indie lug te kry!!
Groete
Andre'

Hi Andre,
Ek het nie genoeg kontak met vlieeniers om daardie vraag van jou nou te antwoord nie. Ek ken vir Rudi en hy het sommer twee van hulle!
Maar ernstig, sodra myne vlieg en mens weer deel begin word van die vlieg gemeenskap, sal mens meer van hierdie te wete kom. Vir nou is ek maar net nog 'n dromer wat graag weer wil vlieg. Hoop rerig ek kan hierdie projek enduit deur sien. Ons verwag om eersdaags voltyds in die bediening te wees en ek het nie 'n benul van hoe dinge dan vir ons gaan verander nie...
Jou aerie lyk great. Dit gaan verseker nog 'n byvoegsel tot al die ander mooi KRs wees.
Wat my antwoord betref, ek is nog steeds so 'n bietjie sensitief oor wat by AVCOM gebeur het. Ek is gewoond daaraan om aanstoot te gee. Nou praat ek egter vlieg en geen aanstoot kan my meer skeel nie.
Groete my vriend,
Henni
Ek het nie genoeg kontak met vlieeniers om daardie vraag van jou nou te antwoord nie. Ek ken vir Rudi en hy het sommer twee van hulle!
Maar ernstig, sodra myne vlieg en mens weer deel begin word van die vlieg gemeenskap, sal mens meer van hierdie te wete kom. Vir nou is ek maar net nog 'n dromer wat graag weer wil vlieg. Hoop rerig ek kan hierdie projek enduit deur sien. Ons verwag om eersdaags voltyds in die bediening te wees en ek het nie 'n benul van hoe dinge dan vir ons gaan verander nie...
Jou aerie lyk great. Dit gaan verseker nog 'n byvoegsel tot al die ander mooi KRs wees.
Wat my antwoord betref, ek is nog steeds so 'n bietjie sensitief oor wat by AVCOM gebeur het. Ek is gewoond daaraan om aanstoot te gee. Nou praat ek egter vlieg en geen aanstoot kan my meer skeel nie.
Groete my vriend,
Henni
Keep grassroot aviation alive!
- Rudix
- The Boss
- Posts: 1653
- Joined: Sun May 07, 2006 8:04 pm
- Location: Pretoria - Rhino Park
- Contact:
Re: Rotax 532 powered KR2
Henni ou maat, ek dink dis sommer baie lekker dat jy so baie fotos pos en die ding hier aan die gang hou, ek kom kyk kort kort wat is nuut!Henni wrote:More Andre,
Soos jy weet is daar meer as een thread, reg daar op AVCOM wat hierdie spesifieke vraag probeer antwoord. Ek is nie nou by my rekenaar nie, tik vanaf my foon, anders het ek die links hier gepos. Dit is ook mos maklik om op te kyk hoeveel KR2s op die Suid Afrikaanse register is. Maar ek is heeltemal oortuig daarvan dat jy al hierdie reeds weet.
As ek enigiets tot dusver oor die KRs gepos het wat nie feitlik en korrek is nie, laat my asb. so spoedig moontlik weet sodat ek dit kan regstel.
Intussen, as hierdie thread genoeg belangstelling mag lok, wie weet, miskien antwoord van die ander bouers/eienaars en dan weet ons mos almal. Tot sover het Rudi, Ferdi, Willie ensomeer hier geantwoord. Kom ons wag maar en sien wat word van hierdie thread. Intussen sal ek voortgaan om alle interessanthede hier te pos oor die KRs soos en wat ek dit vind.
Ek het oor die jare 'n groot arsenaal van fotos en artikels oor hierdie unieke vliegtuig bymekaar gemaak en dit is wat ek nou so bietjie, bietjie hier met ander deel. En as iemand nie belangstel nie, geld dieselfde reel as by AVCOM: moenie hier kom lees nie.
In elk geval, by nou is ek hierdie heeltemal gewoond, so as iemand aanstoot neem oor wat ek hier pos kan dit my nou rerig nie meer skeel nie. Oor en oor is ek vermaan om iets oor vliegtuie te pos en nou doen ek juis net dit!
Groete maat,
Henni
Ek sou ook graag wil weet hoeveel KR's hier vlieg op die oomblik, ek weet van 'n paar maar daar is seker meer, en dan is daar ook seker 'n paar wat kan vlieg maar die manne sukkel met ratings en om die eesrte vlug agter die rug te kry.
Daar is so baie stories oor KR's maar baie daarvan pure bog en gewoonlik geskryf deur iemand wat nog nooit een gevlieg het nie. Dit kan egter nuwe ouens skrikkerig maak om hulle te vlieg en dis heeltemal onnodig.
Lekker bou aan jou projek, kan nie wag vir die dag dat jy haar vlieg nie!
Groete,
Rudi
"Never be afraid to try something new. Remember that a lone amateur built the Ark. A large group of professionals built the Titanic." 

- Rudix
- The Boss
- Posts: 1653
- Joined: Sun May 07, 2006 8:04 pm
- Location: Pretoria - Rhino Park
- Contact:
Re: Rotax 532 powered KR2
Ok, let me contribute a few photos as well, hopefully without duplication
I have also collected a lot of photos over the years!

"Never be afraid to try something new. Remember that a lone amateur built the Ark. A large group of professionals built the Titanic." 

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 8 guests