Jip ek "idle" gewoonlik so dat ek n pofadder deur die bek kan klap met sy eie stert.Mogas wrote:"en ek "idle" te veel om hom met my knipmes se punt uit te lig."
![]()
![]()

Wel hier is die FOX nou

Moderator: Tailspin
Jip ek "idle" gewoonlik so dat ek n pofadder deur die bek kan klap met sy eie stert.Mogas wrote:"en ek "idle" te veel om hom met my knipmes se punt uit te lig."
![]()
![]()
KFA wrote: miskien gaan my Safari ook so ietsie van daardie lyne op die vlerke kry![]()
Ek sal so maak. Dis net poley carb in plaas van plaat.Boet wrote:Goose, sit meer close-up foudies in van daai turtle-deck van jou. Ek LAAIK!!!![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
Het die selfde probleem met my kitfox2 gehaat en het dit met stringer uitgesort, sal die een dophou met toets vlugte en mod as dit moetKFA wrote: Ek het gevind op die SS wat ek gebou het dat die T/deck baie vibreer. Miskien moet jy daarna kyk om a square tube alli stringer in te sit van die dak na die agter kant van die luggage.
Users browsing this forum: No registered users and 8 guests