Postby Boet » Sun Mar 20, 2016 7:51 pm
Die een vlerk is aaamper klaar, maar nou eers te besig om te oorlewe... Maar gou Gister begin om n nuwe stel sitplek frames van aly te maak. Die ou seats was swaaaaaar, 18kg op skaal. En boonop in der dagen sat. Die nuwe sitplek rame is lekker lig, en die hele ding gaan minder as 12kg weeg! Vordering is maar stadig, maar dis darem vorentoe. Ek het n nuwe fairing van glasvesel gemaak vir die bokant van die voorvenster se raam. Nie te shabby uitgekom nie.
-
Attachments
-

- Voorvenster raam fairing
-

- Sitplek in wording. Planne sit hier bo in die kop!!
-

- Die sitplek gedeelte kry n "bench seat". Ek hou meer van n bench seat as n Bucket seat, want alle bucket seats pas nie vir my size bucket nie! Die rugleunings kan individieel vorentoe slaan, om by die bagasie ruim uit te kom. LW: Ek beplak nie meer die bagasie ruime met swart mat nie, ek sprei dit wit, dan is dit nie so n "donker gat" nie.