Manie se Raven
Moderator: Tailspin
Re: Manie se Raven
Hi Boet
Vacuum bag jy die glas vesel om so n afwerking te kry ?
Vacuum bag jy die glas vesel om so n afwerking te kry ?
Re: Manie se Raven
Hi Boet, Could you post a few more pictures of the raven. Would like to see how the paint job, interior, instruments etc have come out. Thanks
LIFE ..you can use it anyway you wish; But, you can only use it ONCE.
Re: Manie se Raven
Wat van 'n mooi vollengte foto? Hierdie stukkie neus en stukkie stert maak 'n man net lus vir meer.
(van die Raven nie van oom Boet nie)
P.
(van die Raven nie van oom Boet nie)
P.
-
- Frequent Flyer
- Posts: 1261
- Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
- Location: Barrydale Western Cape
Re: Manie se Raven
Net so-net soppakotze wrote:Wat van 'n mooi vollengte foto? Hierdie stukkie neus en stukkie stert maak 'n man net lus vir meer.
(van die Raven nie van oom Boet nie)
P.
J
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Re: Manie se Raven
Die errie is nou by Manie, hy sal mooi foudie stuur wanneer hy die hele ding aanmekaargesit het.
Re: Manie se Raven
Ongelukkig het ek nou nie foudies waar da hole dang thang aanmekaar is nie. Die is die naaste aan klaar wat hy by my was. Nou moet Manie maar die res doen! Ons het die enjin laat loop, klink mooi. Hope krag, so die errietjie sal seker taamlik gat skoonmaak!
- Attachments
-
- Gatveer detail. Manie het mooi fairings gemaak.
- DSC_0144.JPG (90.79 KiB) Viewed 9393 times
-
- Die "Wing fairing". Het vreeslik laat skuur!!
- DSC_0149.JPG (96.32 KiB) Viewed 9393 times
-
- Da noose.
- DSC_0150.JPG (98.88 KiB) Viewed 9393 times
-
- DSC_0148.JPG (93.88 KiB) Viewed 9393 times
Re: Manie se Raven
Moet nou net tert wiel kry
Re: Manie se Raven
Goose what is a Confectionery wheel or Tart wheel.
-
- Frequent Flyer
- Posts: 1261
- Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
- Location: Barrydale Western Cape
Re: Manie se Raven
Seker maar soos "papwiel" = porridge wheelfalconp1 wrote:Goose what is a Confectionery wheel or Tart wheel.
J
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Re: Manie se Raven
Ag sorry dit moes STERT gewees hetfalconp1 wrote:Goose what is a Confectionery wheel or Tart wheel.
Re: Manie se Raven
Lyk vir my of Oom Gans "Tert" opsy brein het. Mmm. Niks daarmee verkeerd nie, ne Oom Gans?
Re: Manie se Raven
Pas n paar fotos van Manie af gekry. Dis die eerste keer wat ek ook die errie heel sien!
Re: Manie se Raven
Ja wel wat kan ek se stert wielle en terte is BAIE lekkerBoet wrote:Lyk vir my of Oom Gans "Tert" opsy brein het. Mmm. Niks daarmee verkeerd nie, ne Oom Gans?
Die airie lyk baie mooi Julle het n goeie job gedoen my Oom
My gat begin al weer jeuk om te bou
Re: Manie se Raven
Wow . The is the best looking Raven I have ever seen. Well done guys.
Re: Manie se Raven
Die aerie is nou op Saldanha vir finale inspection en dan is dit aansoek vir Proving Flight.
- Attachments
-
- WP_20150912_003.jpg (41.14 KiB) Viewed 9249 times
-
- WP_20150912_004.jpg (60.63 KiB) Viewed 9249 times
-
- WP_20150912_006.jpg (65.79 KiB) Viewed 9249 times
Life- I did it my way.....
The world is not enough!
- Manie Rossouw
The world is not enough!
- Manie Rossouw
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 4 guests