Rebuilding the Turbi ll
Moderator: Tailspin
Re: Rebuilding the Turbi ll
Kingfisher, ek gebruik presies dieselfde materiale wat die "bokseil" manne gebruik. Dis alles in die tegniek en die aanwending. (Het al bietjie ge-oefen!!)
Re: Rebuilding the Turbi ll
Die Turbi is op sy wiele, klaar oorgetrek en gepaint. Net weer aanmekaarsit. Ek probeer elke dag so n uur of wat aan haar werk. Dit gaan stadig, maar seker na klaar se kant toe staan!!
- Kingfisher
- Got my wings at last
- Posts: 231
- Joined: Sat Jul 12, 2008 10:08 am
- Location: Randfontein
Re: Rebuilding the Turbi ll
Nou wasie prenkies oom Boet
Re: Rebuilding the Turbi ll
Prentjies. Engine installation complete. Panel installation, complete. Wireing, all redone. (Although some arsehole on this forum think I know F`all about wireing ) I try to do a bit of work on it every evening.
- Attachments
-
- DSC_0243 - Copy.JPG (51.8 KiB) Viewed 17052 times
-
- DSC_0246 - Copy.JPG (95.72 KiB) Viewed 17052 times
-
- DSC_0248 - Copy.JPG (99.45 KiB) Viewed 17052 times
-
- DSC_0247 - Copy.JPG (75.55 KiB) Viewed 17052 times
Re: Rebuilding the Turbi ll
She is looking great Boet.
What is the history and origin of your Turbi? The only reference I could find, to a Turbi was to the Druine Turbi.
Is there any connection?
http://en.m.wikipedia.org/wiki/File:Turbi.JPG
What is the history and origin of your Turbi? The only reference I could find, to a Turbi was to the Druine Turbi.
Is there any connection?
http://en.m.wikipedia.org/wiki/File:Turbi.JPG
Re: Rebuilding the Turbi ll
KI am busy remaking the boot cowl and the front window frame. Going to glue the window in with sikaflex.
Re: Rebuilding the Turbi ll
Hoe vorder die Turbi oom Boet oom is baie stil
Groete
Hans
Groete
Hans
-
- Frequent Flyer
- Posts: 1261
- Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
- Location: Barrydale Western Cape
Re: Rebuilding the Turbi ll
Hey Boet vlieg hy al ?
J
J
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Re: Rebuilding the Turbi ll
Ek het maar baie wat my besig hou, en my arme rug f' my 6-love op. Die Turbi kort n battery en petrol, dan start ek hom. Eh het verlede week n begin gemaak met die vlerke , en gisteraand toe ek op my lekkerste werk, toe vrek die krag. Ek het n nuwe "boot cowl" van aly gemaak. Dit lyk baie beter. Toe pla my Softness my vreeslik oor die cowl wat glo kak lyk, toe doen ek maar die ook oor. Alles is nou ligter, en gladder, so die outjie sal nou bietjie beter spore maak. Ek sal op n later stadium weer foudies oplaai.
Re: Rebuilding the Turbi ll
Die "nuwe" voor ruit installasie. Die glas is in geplak met Sikaflex. Baie meer netjies en stewiger as die vorige poging.
-
- Frequent Flyer
- Posts: 1261
- Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
- Location: Barrydale Western Cape
Re: Rebuilding the Turbi ll
Wanneer?????????ag wanneer tog.....daai Turbi wil SO graag weer vlieg
Hoe lyk dinge Boet, kry jy darem tyd vir die een ?
J
Hoe lyk dinge Boet, kry jy darem tyd vir die een ?
J
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Re: Rebuilding the Turbi ll
Tyd........
- Attachments
-
- 20150526_180026.jpg (60.56 KiB) Viewed 16511 times
Re: Rebuilding the Turbi ll
Boet, nou is jy ons alby se verskoning dat ons nie klarr kom nie!!!
L:
L:
Re: Rebuilding the Turbi ll
Hoe lyk die een oom vlieg hy al
Re: Rebuilding the Turbi ll
Oom Goose, ek werk so twee tot drie ure per week aan haar. Hopelik sal ek vorentoe bietjie meer tyd kry.
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 4 guests