RV 8 Rebuild
Moderator: Tailspin
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
Wragtig Pragtig!
Goose is soooooo besig met haar dat hy nie eers vir my waai toe ek oor sy huis vlieg om die swamps te gaan bekyk nie!
Goose is soooooo besig met haar dat hy nie eers vir my waai toe ek oor sy huis vlieg om die swamps te gaan bekyk nie!
Re: RV 8 Rebuild
Die reen meng in met die verf werk MAAR ons het die reen meer nodig as n geverfde airie en dan is die swamps mooier om na te gaan kyk na die reen. 1 Jan kom nader vir ons eerste vlug van die jaar Baas Tthys bas wrote:Wragtig Pragtig!
Goose is soooooo besig met haar dat hy nie eers vir my waai toe ek oor sy huis vlieg om die swamps te gaan bekyk nie!
Hoop om more als wit te he
Re: RV 8 Rebuild
Die reen vat my hond
Na ek die romp wit geverf het en hy terug in die hanger is kom daar n groot storm wat die dak lig en klomp water op my pas geverfde airie se verf bevark. Toe moet ek maar weer begin skuur
Maar hy is darm nou wit Besig om BLING op te sit, wie gaan raai hoe sy gaan lyk

- Induna
- Nothing beats flying
- Posts: 410
- Joined: Tue Mar 20, 2012 10:00 am
- Location: Port Owen - Western Cape
Re: RV 8 Rebuild
dit lyk baie mooi!! laat my terugdink toe ek verlede jaar hierdie tyd myne ge-spraypaint het... Baie harde werk..!!
Hou moed, jys amper daar!!
J
Hou moed, jys amper daar!!
J
ZU-IIJ | Zenith CH650B Taildragger
ZU-RHT | Magni M18 Spartan
ZU-RHT | Magni M18 Spartan
Re: RV 8 Rebuild
Dankie JInduna wrote:dit lyk baie mooi!! laat my terugdink toe ek verlede jaar hierdie tyd myne ge-spraypaint het... Baie harde werk..!!
Hou moed, jys amper daar!!
J
Ja wat hy sal wel klaar kom Nylstroom tailwheels kom nader
Wel hier is n leidraad vir die wat wonder oor die skema
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
My guess is it is going to be white with rain drop dimples on top, rain drop streaks on the sides and tear drops on the bottom
Nee, ek speel sommer, sy gaan die een wees wat op die meeste mense se foto-albums gaan wees!! Julle sal nie julle oge glo nie!
Goose, jy het nou Final gedraai, fokus op die landing
Nee, ek speel sommer, sy gaan die een wees wat op die meeste mense se foto-albums gaan wees!! Julle sal nie julle oge glo nie!
Goose, jy het nou Final gedraai, fokus op die landing
Re: RV 8 Rebuild
Thys jy is amper reg, jy het net een of twee rain drops te minthys bas wrote:My guess is it is going to be white with rain drop dimples on top, rain drop streaks on the sides and tear drops on the bottom
Wel so lyk sy na twee weke se verf werk
Dink sy het nie te sleg uit gekom nie
- Induna
- Nothing beats flying
- Posts: 410
- Joined: Tue Mar 20, 2012 10:00 am
- Location: Port Owen - Western Cape
Re: RV 8 Rebuild
joh joh!!! dit lyk darem spoggerig!!! pragtige kleurskema!
Baie geluk!!
Baie geluk!!
ZU-IIJ | Zenith CH650B Taildragger
ZU-RHT | Magni M18 Spartan
ZU-RHT | Magni M18 Spartan
-
- Frequent Flyer
- Posts: 1260
- Joined: Sun Sep 19, 2010 6:31 pm
- Location: Barrydale Western Cape
Re: RV 8 Rebuild
MENSE maar sy lyk darem mooi !!! So treat n man homself vir Krismis
Goose ek het darem vandag Foxie se controls almal ingebou , en nuwe tyres opgesit
Groete
Jean
Goose ek het darem vandag Foxie se controls almal ingebou , en nuwe tyres opgesit
Groete
Jean
The new front seat solo Cubby MK2 powered by Rotax 912 S 100hp
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
Cubby Aircraft Factory
Suppliers of Nitrate, Butyrate, adhesive, Fabric
Email: cubbyaircraftfactory@gmail.com
0726716240
Jean Crous
SACAA Approved Person 402
- thys bas
- I hate bird strikes
- Posts: 317
- Joined: Wed May 28, 2008 9:15 pm
- Location: Wonderboom, Pretoria
Re: RV 8 Rebuild
Hierdie een is baie mooi, ek het die voorreg gehad om haar van naby te kyk.
Someone who works with his hands is a labourer.
Someone who works with his hands AND head is a craftsman.
Someone who works with his hands AND head AND heart is an artist.
Hans is an artist

That really looks great. Well done.
-
- Woohoo 100 posts - flying high
- Posts: 115
- Joined: Thu Oct 16, 2014 3:33 pm
Re: RV 8 Rebuild
joh dit lyk wragtig mooi. dis i kuns om iets so te laat lyk. baie mense besef nie wat dit vat van i mens om so iets te doen nie
Re: RV 8 Rebuild
Dankie aan almal se goeie woorde.thys bas wrote:Hierdie een is baie mooi, ek het die voorreg gehad om haar van naby te kyk.
Someone who works with his hands is a labourer.
Someone who works with his hands AND head is a craftsman.
Someone who works with his hands AND head AND heart is an artist.
Hans is an artist
Dit is vir my baie lekker om stukkende vliegtuie heel en mooi te maak, dis net jammer daar is vliegtuig eienaars wat dit nie waardeur nie
Groete
Goose
Last edited by Goose on Sat Dec 27, 2014 7:35 am, edited 1 time in total.
Re: RV 8 Rebuild
Hans dit is onaanvaarbaar!Goose wrote:Dankie aan almal se goeie woorde.thys bas wrote:Hierdie een is baie mooi, ek het die voorreg gehad om haar van naby te kyk.
Someone who works with his hands is a labourer.
Someone who works with his hands AND head is a craftsman.
Someone who works with his hands AND head AND heart is an artist.
Hans is an artist
Dit is vir my baie lekker om stukkende vliegtuie heel en mooi te maak, dis net jammer daar is vliegtuig eienaars wat dit nie wardeur nie
Groete
Goose
Nou maar ja aangesien jy nie jou eie handewerk waardeer nie sal ek dit met die grootste liefde daai RV8 en jou handewerk waardeer!
Flying feeds the soul!
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 90 guests