Good morning Niek
I am currently building a Zenith CH750 HOPE to be finished June 2015. I will also be installing a BMW 1200 GS with a Take-off reduction drive.
If possible I would appreciate if I could see your installation. Where are you situated and where do you hanger your aircraft.
Kind regards
Ernest McAlister
Niek's BMW Explorer ZU-FXE
Moderator: Tailspin
Re: Niek's BMW Explorer
hey Niek
me too...also interested in changing to the R1200.
Where can we see you aerie?
cheers
Joe

"pilolts with big go**s fly taildraggers"
Re: Niek's BMW Explorer
My arie is nou by Richard Nicolson in Nylstroom - ons gaan nou daar aan sy 40 uur begin werk. Ja, ek het met Rainier se hulp die CHT's ook aan die werk gekry!
Stefan het vir my nuwer sagteware ens. opgelaai, - maar in die proses die Rotex 912/914 inligting opgelaai! Die CHT's van die Rotex werk anders as die wat ek van MGL af gekry het en dit is hoekom die IEFIS hulle nie kon sien nie - hy het gesoek vir die Rotex sin. Ek het eers gedink my sensors is kaput, maar toe laai ek hulle as EGT's, en toe sien die IEFIS hulle - met die regte temperature! Na ek die regte vliegtuig (2-6Cyl OT OP) opgelaai het werk alles! (My RPM spring nou rond en lees nie heeltemal reg nie - volgende probleem!
Die prop wat Stefan intussen vir my geleen het, lewer nie baie krag volgens Richard nie, so ons wag nou in spanning dat die ouens van IVO-prop moet ophou met party hou in OSHCOSH? en vir ons, die CS - prop wat ek by Stefan gekoop het, aan te stuur - hulle het ook blykbaar 'n problem gehad met die verskaffing van die skroef se motor eenheid en Stefan is besig om sterk met hulle arm te druk - ek hoop hy wen!
Ek heg 'n foto aan van die arie op die trailer met sy vlerke toegevou - voor ek hom Nylstroom toe gesleep het en ook 'n foto van hom voor Richard se loots.

Voor Richard se loots in Nylstroom
- Attachments
-
- NW1.jpg (58.12 KiB) Viewed 12509 times
Re: Niek's BMW Explorer
Welcome to visit for a sneak peak ( entry fees at hangar door shall be deposited in the Castle light fridgeBig Mac wrote:Good morning Niek
I am currently building a Zenith CH750 HOPE to be finished June 2015. I will also be installing a BMW 1200 GS with a Take-off reduction drive.
If possible I would appreciate if I could see your installation. Where are you situated and where do you hanger your aircraft.
Kind regards
Ernest McAlister

just joking.
This weekend I will not be here but you are welcome to give me a call. O82 49O 6227
cheers
Richard
Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
Re: Niek's BMW Explorer ZU-FXE
Niek collected his aircraft on friday by road. Still has to fiddle a bit to get the engine monitoring to be done by the efis.
Some more small things has to be sorted before the big day.
At least it is with him in Pietersburg so he should get it done in no time.
Some more small things has to be sorted before the big day.
At least it is with him in Pietersburg so he should get it done in no time.

Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
Re: Niek's BMW Explorer ZU-FXE
hi guys
any more news on this aerie?
has it flown yet?
what performance figures?
cheers
any more news on this aerie?
has it flown yet?
what performance figures?
cheers
"pilolts with big go**s fly taildraggers"
Re: Niek's BMW Explorer ZU-FXE
No it has not yet flown.zoobie wrote:hi guys
any more news on this aerie?
has it flown yet?
what performance figures?
cheers
The engine instruments was not working to my satisfaction so i asked him to get it sorted before we take to the skies.
He decided to put an Ivo variable pitch prop on and had to get that sorted.
Fuel flow from one tank was an issue and had to be fixxed.
Only once everything is sorted to my satisfaction will I fly it.

Unless someone else volunteers

At the moment we are not sure what the engine parameters are for safe opperation.

we will keep you posted

Real men don't have to kill a Rhino for a Horn
Balls to the wall
Balls to the wall
-
- Heard about flying
- Posts: 4
- Joined: Mon Dec 15, 2014 2:10 pm
Propeller
Oupa-G , Ek het `n bootskap gekry van Boet dat Oom miskien vir my `n propeller het wat stof opgaar , Ek het `n Thunderbird, Oom Trevor sê dit moet `n 72" en 50 pitch wees dit is vir `n Rotax 582 engin, Dankie Piet
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 10 guests