Boet wrote:Wat is gras?
Dis sulke groen goed wat party ouens rook


Mooi Boet, die BB Explorer lyk pragtig, weet jy gaan sommer baie plesier uit hom uit kry!
Veilig vlieg,
Rudi
Moderator: Tailspin
Boet wrote:Wat is gras?
Users browsing this forum: No registered users and 9 guests