FCD vlieg soos 'n droom, soos gewoonlik is daar altyd klein goedjies wat pla. Die twee issues wat die meeste pla is,
1) die tail wheel spring het bietlie "gerek", dit is effens papper as vroeër, die gevolg is die stertwiel assembly is nie meer parallel met die grond nie, en die maak grondhantering effens moeiliker.
2) Af en toe kry ek 'n effense reuk van uilaatgasse in the kajuit. Snaaks, ek sal drie of vier keer vlieg sonder die probleem, en dan steek dit weer kop uit. Enige raad??
Die cowls moet ook oorgeverf word, maar dit is meer omdat ek vol fiemies is


Om terug te kom na jou vraag, ek pleit skuldig,


Groetnis