Page 2 of 2

re

Posted: Wed Oct 17, 2007 12:26 pm
by t-bird
Hi Giel

In Messina was dit 39 grade met geen probleem nie. As jy na die eerste foto kyk sal jy sien dat ek die kante van die Radiatior afgesny het .

Cheer

Posted: Wed Oct 17, 2007 6:08 pm
by grostek
Hi t-bird,

Kan jy miskien Fotos en n beskrywing van die "Patent" hier wys, miskien kan dit die trike ouens ook help.


Groete

Gunter Rostek