Page 1 of 1
RAF PILOT FEDI RICHTER GOES SOLO
Posted: Fri Jan 11, 2013 10:22 am
by saraf
GELUK FERDI , MAG JY BAIE VEILIGE VLIEG URE HE.
TEAM RAF SA
Re: RAF PILOT FEDI RICHTER GOES SOLO
Posted: Sat Jan 12, 2013 9:27 am
by GOATMAN
Baie geluk Ferdie ek wonder of daai skaapdiewe weet wat op hulle wag,
geniet haat ou vriend.

Re: RAF PILOT FEDI RICHTER GOES SOLO
Posted: Sat Jan 12, 2013 2:13 pm
by Gompou
Geluk Ferdi.
Geniet die vlieg .
Gompou
Re: RAF PILOT FEDI RICHTER GOES SOLO
Posted: Sat Jan 12, 2013 7:56 pm
by TheBladeRunner
Ferdi.... Baie geluk ! Nou begin jou vlieg eers!
Re: RAF PILOT FEDI RICHTER GOES SOLO
Posted: Sun Jan 13, 2013 10:34 pm
by frik
Baie geluk Ferdi. Mag daar nog baie sulke oomblikke in jou lewe wees van suksesvolle hoogtepunte. Dei RAF vlieg darem maar lekker.
Re: RAF PILOT FEDI RICHTER GOES SOLO
Posted: Mon Jan 14, 2013 9:52 am
by M I Claase
Geluk Ferdi. Jy moet fixed points maak en jou geweer daar mount vir die jakkalse, dan skiet jy hulle so in die vlieg moer toe. Jy het verseker die beste masjien vir daai job gekies. Vlieg in sirkels om hulle dan draai hulle hul eie nekke om! Kry net eers ondervinding voor jy te laag begin vlieg. Weereens baie geluk, om n Gyro te kan vlieg is n groot eer en n Raf nog n groter eer.
Ma"s gee geboorte aan kinders maar RAF pilots se ma s het geboorte gegee aan legendes!!!
Re: RAF PILOT FEDI RICHTER GOES SOLO
Posted: Wed Jan 16, 2013 10:47 am
by Pieter Smith
M I Claase wrote:
Ma"s gee geboorte aan kinders maar RAF pilots se ma s het geboorte gegee aan legendes!!!
Geluk Ferdi. Jy gaan hom baie geniet.