Gyrosa - onbaatsugtige hulp

The meeting place for gyronauts, gyronuts and those nuts about gyro's

Moderators: Condor, FO Gyro, Gyronaut

Janpilot
Looking at the sky
Posts: 8
Joined: Thu Aug 30, 2012 9:18 pm

Gyrosa - onbaatsugtige hulp

Postby Janpilot » Sun Nov 25, 2012 7:22 pm

As die bystand, hulp en positiewe advies en raad wat ek ondervind het tydens my opleiding en verkryging van die Gyro lisensie verteenwoordigend is van die Gyro gemeenskap, verwyder dit alle vraagtekens wat ek gehad het nadat ek my gyro gekoop het.
Ek kan nie anders as om vir Gyrosa hier uit te sonder en my spesiale dankie aan hom hier op die forum, aan al die ander vlieeniers en manne wat ek ontmoet het tydens hierdie absolute genotvolle ervaring die afgelope maand by die Springs vliegveld baie dankie, ek sien baie daar na uit om saam met julle te vlieg en rig 'n ope uitnodiging om vir my te kom kuier in die Laeveld - fantastiese vlieg gewaarborg!
User avatar
mak
Top Gun
Top Gun
Posts: 556
Joined: Wed May 09, 2007 2:29 pm
Location: Kitty Hawk

Re: Gyrosa - onbaatsugtige hulp

Postby mak » Sun Nov 25, 2012 7:53 pm

Janpilot

Baie geluk en baie welkom. Hoop jy sal baie gelukkige en veilige vlieg ure hê.
www.altairaviation.co.za
HOME OF XENON & ZEN GYROCOPTER
Janpilot
Looking at the sky
Posts: 8
Joined: Thu Aug 30, 2012 9:18 pm

Re: Gyrosa - onbaatsugtige hulp

Postby Janpilot » Sun Nov 25, 2012 8:19 pm

Baie dankie, hoop ons ontmoet gou
User avatar
Eagle
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1376
Joined: Mon May 23, 2005 11:16 am
Location: Vanderbijlpark
Contact:

Re: Gyrosa - onbaatsugtige hulp

Postby Eagle » Wed Nov 28, 2012 4:17 pm

Hi Jan,

Moet saam met jou stem ! En om opleiding by Rainier te doen is 'n wonderlike ervaring !
Is jy nou al klaar met jou lisensie ? En hoe vlieg die Xenon ???

(^^)
Regards

Nic Prinsloo
Managing Member
Eagle Aviation

Where Flying is a Passion......

Branch Contact Info:

Mobile: 076 970 2758
Skype: nicprinsloo
Email: Eagle@connect.co.za
User avatar
Eagle
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1376
Joined: Mon May 23, 2005 11:16 am
Location: Vanderbijlpark
Contact:

Re: Gyrosa - onbaatsugtige hulp

Postby Eagle » Wed Nov 28, 2012 4:17 pm

Hi Jan,

Moet saam met jou stem ! En om opleiding by Rainier te doen is 'n wonderlike ervaring !
Is jy nou al klaar met jou lisensie ? En hoe vlieg die Xenon ???

(^^)
Regards

Nic Prinsloo
Managing Member
Eagle Aviation

Where Flying is a Passion......

Branch Contact Info:

Mobile: 076 970 2758
Skype: nicprinsloo
Email: Eagle@connect.co.za
Janpilot
Looking at the sky
Posts: 8
Joined: Thu Aug 30, 2012 9:18 pm

Re: Gyrosa - onbaatsugtige hulp

Postby Janpilot » Mon Dec 10, 2012 6:26 am

.........en hier doen hy dit alweer! Het 'n klein mishap gehad met 'n deur en binne 'n japtrap en hulp van Braam is 'n vervangingsdeur opgespoor, deurgery na die Laeveld, verstellings gedoen aan die Rotax ( loop nou so glad soos 'n goed geoliede jet engine ) Hierdie man het nie einde nie en ek stel voor dat een of ander meriete medalje ontwerp word vir dié tipe van kameraderie wat op hierdie manier opgebou word tussen ons 'deelnemers' aan hierdie vlieg sport.

Wel gedaan, Eric, hierdie word alles gestoor in die groot 'memory' bank.

Dankie Nic, die Xenon vlieg fabulous

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 50 guests