Page 1 of 1

Big man en Splinter

Posted: Mon Jul 23, 2012 7:43 am
by tjola
Weereens dankie julle twee vir julle moeite gister.
Julle is ware ambasedeurs vir die sport.

Re: Big man en Splinter

Posted: Mon Jul 23, 2012 9:02 am
by Splinter
Groot plesier Christo, bly julle het dit geniet! Sien julle een van die dae in die lug!

Re: Big man en Splinter

Posted: Wed Jul 25, 2012 7:55 pm
by Gyronaut
Tjola, vertel bietjie... ?