Page 1 of 1
NOG N RAF 2000 SOLO PILOT (JONGSTE EEN)
Posted: Tue Jul 03, 2012 11:27 am
by saraf
Baie geluk aan Micheal John Mocke met sy solo vlug.
Mag jy 1000de vlieg ure geniet.
Well done Mikey...................

Re: NOG N RAF 2000 SOLO PILOT (JONGSTE EEN)
Posted: Tue Jul 03, 2012 12:44 pm
by nicow
Re: NOG N RAF 2000 SOLO PILOT (JONGSTE EEN)
Posted: Tue Jul 03, 2012 3:35 pm
by M I Claase
Baie geluk! Nog so 200 uur dan kan jy ook n instrukteur wees soos die res van jou familie! Dit sit nie in enige ou se broek om n DKW te vlieg nie!
Re: NOG N RAF 2000 SOLO PILOT (JONGSTE EEN)
Posted: Wed Jul 04, 2012 4:33 pm
by TheBladeRunner