dankie nic

The meeting place for gyronauts, gyronuts and those nuts about gyro's

Moderators: Condor, FO Gyro, Gyronaut

User avatar
vortex surfer
Solo cross country
Solo cross country
Posts: 125
Joined: Wed Dec 09, 2009 9:58 am

dankie nic

Postby vortex surfer » Sat May 05, 2012 6:15 pm

man ek wil net dankie se vir nic (eagle aviation) met die hulp van die koop op my heel eerste gyro
ek het tans n jabbi en nou ook n gyro.
dankie nic dat jy die deal gou en pynloos laat gebeur het. dit is sommer lekker om met so n ou
besigheid te doen.
maar nou ja,nou moet ek training doen..... ## (**)


nogmaals thanx ou maat
User avatar
Eagle
Frequent Flyer
Frequent Flyer
Posts: 1376
Joined: Mon May 23, 2005 11:16 am
Location: Vanderbijlpark
Contact:

Re: dankie nic

Postby Eagle » Sat May 05, 2012 10:56 pm

Hi Flip,

Baie dankie vir die mooi verslag. Ek waardeer dit baie. Dit was vir my net so
aangenaam om jou te ontmoet en besigheid met jou te doen. Baie geluk
met jou nuwe aankoop ! Mag jy baie vreugdevolle en veilige ure in jou
Magni M16 beleef !

(^^)
Regards

Nic Prinsloo
Managing Member
Eagle Aviation

Where Flying is a Passion......

Branch Contact Info:

Mobile: 076 970 2758
Skype: nicprinsloo
Email: Eagle@connect.co.za

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 34 guests