NOOIENSVLUG IN GYRO

The meeting place for gyronauts, gyronuts and those nuts about gyro's

Moderators: Condor, FO Gyro, Gyronaut

Leonvz
Signed up at flight school
Posts: 26
Joined: Wed Jul 27, 2011 8:13 am

NOOIENSVLUG IN GYRO

Postby Leonvz » Wed Oct 05, 2011 11:24 am

OUBAAS SE HONNE!!!!!!!!
Magtag mens, maar dis 'n duidelike lekkerte hierdie!!!!!! Moet vir seker weer een "flip" by Eben koop!
Dis nou die Gyro in kort waarmee ek en Eben Jr te Upington gevlieg het en boonop in 'n fris luggit uit die Suid-ooste.

Net 'n kuggie en suggie toe vat on die vrye lug. Man die vermoee van die vliegtuig in Eben se hande is feitlik onbeperk. Veiligheid heel bo-aan die lys te alle tye.
Lw vil die aarde nie die verkeerdom vliegtuig op die grond hou nie het ek stil-stil my besluit geneem. Leonvz.
User avatar
nicow
The Big Four K
The Big Four K
Posts: 4958
Joined: Tue May 24, 2005 7:09 am
Location: Potgietersrus
Contact:

Re: NOOIENSVLUG IN GYRO

Postby nicow » Wed Oct 05, 2011 11:28 am

Vlieg is altyd lekker as jy dit reg doen! (!!) (^^)
Nico
Limpopo Flight School
vliegskool@hotmail.com
ZU-AWA
ZU-DMM
ZU-AJO
ZU-AWF
ZU-BAI
ZS-WOR
ZU-TCT
ZU-DOD
ZU-CIE
ZU-BIW

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 86 guests