Page 1 of 1

And ANOTHER RAF PILOT GOES SOLO

Posted: Thu Aug 11, 2011 8:03 am
by saraf
Congrats to Dries van Rensburg of Upington who went solo in his RAF Yesterday.

Mag jy jare se wonderlike vlieg beleef.

Groete

Team RAF

Re: And ANOTHER RAF PILOT GOES SOLO

Posted: Thu Aug 11, 2011 9:45 am
by Gyronaut
Baie geluk Dries en Ebie.

Ek sien twee aanstaande Gyro Pilots ook wat reg staan.

Mooi so!

Len

Re: And ANOTHER RAF PILOT GOES SOLO

Posted: Thu Aug 11, 2011 8:33 pm
by Learjet
(^^) congratulations!

Re: And ANOTHER RAF PILOT GOES SOLO

Posted: Thu Aug 11, 2011 8:49 pm
by BONZAI BELL
Baie geluk Dries

Ek is oortuig jy gaan dit baie geniet. Vlieg soveel as moontlik.
Doen net wat Eben jou geleer het , en jy sal veilige vlieg ure beleef.
Groete
Swannie

Re: And ANOTHER RAF PILOT GOES SOLO

Posted: Thu Aug 11, 2011 8:58 pm
by mak
Baie geluk Eben en Dries. Dries hoop jy sal baie veilige en gelukkige vlieg ure beleef. (^^) (^^)

Re: And ANOTHER RAF PILOT GOES SOLO

Posted: Tue Aug 16, 2011 10:30 pm
by NickL
Congrats Dries! I am sure you are going to enjoy your RAF and look forward to seeing you at a fly-in soon!