


Veilig vlieg en geniet die voorregte waarmee ons so geseën word!
Rainier v Rensburg het die opleiding gedoen en getoets deur Piet Kruger.
GELUK PA!!!
Moderators: Gyronaut, Condor, FO Gyro
BONZAI BELL wrote:Baie geluk Julius
Ek is oortuig ons gaan baie ure nog saam vlieg. Die volgende stap sou nou wees om daai twee trikes te verkoop. Ek sien daar kort n Gyro in die familie.
Users browsing this forum: No registered users and 6 guests