Page 1 of 2
Splinter nuwe Gyro Pilot
Posted: Sun Jul 10, 2011 9:06 am
by Big Man
Die Manne van Staal het 'n nuwe Gyro Pilot
Amper ongesiens het Splinter verlede week sy Gyro Pilot Lisensie gekry....
Geluk Boeta en vele plesierige, veilige ure!!!
Hy's opgelei deur Rainier Janse van Rensburg, en getoets deur Eric Torr.
Jy's aktief betrokke by die beveiliging van gyro's. Sterkte ook daarmee!!
Re: Splinter nuwe Gyro Pilot
Posted: Sun Jul 10, 2011 9:35 am
by BONZAI BELL
Baie geluk
Jammer die mis het ons Braai op die plaas gekelder. Ek reel maar net n nuwe trip.
Ek is oortuig jy gaan die gyro baie geniet.
Re: Splinter nuwe Gyro Pilot
Posted: Sun Jul 10, 2011 9:49 am
by Big Mac
Congratulations
Enjoy the freedom of FLIGHT
Regards
Big Mac
Re: Splinter nuwe Gyro Pilot
Posted: Sun Jul 10, 2011 7:35 pm
by cobra
Baie geluk Ruaan

Re: Splinter nuwe Gyro Pilot
Posted: Sun Jul 10, 2011 7:37 pm
by MPL Pilot
Geluk ou Splinter, geniet die gyro!
Veilig vlieg!
Re: Splinter nuwe Gyro Pilot
Posted: Mon Jul 11, 2011 9:56 am
by Jabbanaught
Congrats enjoy flying the BEST KEPT SCERET.
I can already see that you will truly be a great asset to the Gyro community !
Re: Splinter nuwe Gyro Pilot
Posted: Mon Jul 11, 2011 10:12 am
by Tribal Croc
Re: Splinter nuwe Gyro Pilot
Posted: Mon Jul 11, 2011 10:39 am
by Gyronaut
Re: Splinter nuwe Gyro Pilot
Posted: Mon Jul 11, 2011 2:43 pm
by Low Level
So RED now becomes Yellow.
Well done Ruan. Enjoy
Presume he is busy flying, therefore no comments.
What about you Julius ??

Re: Splinter nuwe Gyro Pilot
Posted: Mon Jul 11, 2011 4:00 pm
by Big Man
Low Level
As alles goed gaan, toets Piet Kruger my nog hierdie week....
Re: Splinter nuwe Gyro Pilot
Posted: Mon Jul 11, 2011 4:42 pm
by Jetman
Geluk Splinter. Ek wens vir ou en die groot man net veilige vliegure toe. Ou Grote, sterkte met jou vliegtoets. Hou die stok tussen die beentjies net liggies vas en geniet.
Hendrik Loots aka Skin
Re: Splinter nuwe Gyro Pilot
Posted: Mon Jul 11, 2011 8:27 pm
by Learjet
congratulations!

Re: Splinter nuwe Gyro Pilot
Posted: Mon Jul 11, 2011 8:31 pm
by Low Level
Big Man wrote:Low Level
As alles goed gaan, toets Piet Kruger my nog hierdie week....
Wie van julle twee gaan dan die klein stertwielietjies in Nylstroom verteenwoordig Saterdag?
Ons wil met so paar woer-woers deurgaan.
Re: Splinter nuwe Gyro Pilot
Posted: Mon Jul 11, 2011 9:23 pm
by Gyronaut
Low Level wrote:What about you Julius ??
JULIUS WIE ?? ... wees spesefiek of ek rebelleer! Ons soekkie jub-jub-woer-woers nie!
Eish...

Re: Splinter nuwe Gyro Pilot
Posted: Mon Jul 11, 2011 9:55 pm
by BONZAI BELL
Moenie bekommerd wees nie Len , die Julius wat jy aan dink is te dom om n Gyro te vlieg.
Miskien moet jy hom tog kontak vir vlieg lesse . ek sal betaal as jy belowe om hom solo te stuur die tweede les.