Page 1 of 1
SARAF
Posted: Tue May 17, 2011 8:47 am
by saraf
En die RAF het lankal electrical pitch en Roll trim..................
not a hijack......

Re: SARAF
Posted: Tue May 24, 2011 9:08 pm
by Gyronaut
Ek verstaan nou gladnie... MTOS in Ethiopia 'n paar jaar terug het ook pitch en roll trim gehad. Overkill in my opinie.
My stokou Sycamore het nog altyd elektirese pitch trim gehad, geen roll trim benodig nie want dis 'n tandem en solank jy die plaatjie agter op die rudder reg buig is alles wel. Met ander woorde, roll trim=brute force.
Ebie, ek is in die duister oor hierdie post... lig ons bietjie in asb?
... aaaah, dalk praat jy van Pajama drill... om jou pad te vind oppad na die doekkas toe in die donker, 2uur in die oggend? Ek sou ook dan pitch and roll trim nodig he^
Len
Re: SARAF
Posted: Wed May 25, 2011 12:08 pm
by Grumpy
Re: SARAF
Posted: Wed May 25, 2011 12:38 pm
by Gyronaut
Grumpy, what goes on tour STAYS on tour ne^ ?
Both of us were legless, ja ou chom!

Re: SARAF
Posted: Wed May 25, 2011 3:35 pm
by BONZAI BELL
Julle kan bly wees die kroeg het so vroeg toe gemaak.
Re: SARAF
Posted: Wed May 25, 2011 3:57 pm
by Gyronaut
Julle? Asof jy nie by was nie!
Tussen jou en Leon het ek die vinnigste glas-swop move in my lewe gesien!

Re: SARAF
Posted: Thu May 26, 2011 7:48 am
by BONZAI BELL
Martino die towenaar het sy eerste kursus by my gedoen
Re: SARAF
Posted: Thu May 26, 2011 11:38 am
by fransstrydom
Battling to resize and attach.Think i am going to chuck this laptop out the window