Page 1 of 2
New Mocke future Gyronaught
Posted: Tue May 10, 2011 12:36 pm
by Jabbanaught
Congrats to Eben Mocke Jnr on the birth of his Daughter last week Thursday .
Eben all the best with the late nights .
And to Eben Snr , enjoy giving the grandchild to the parents when she is too much .
Again Congrats

Re: New Gyronaught
Posted: Tue May 10, 2011 1:30 pm
by Gyronaut
Re: New Gyronaught
Posted: Tue May 10, 2011 3:06 pm
by mak
Re: New Gyronaught
Posted: Tue May 10, 2011 5:04 pm
by saraf
Baie dankie julle.
Groete
Eben jnr
Re: New Gyronaught
Posted: Tue May 10, 2011 5:23 pm
by NickL
Baie geluk Ebie. Mag sy jou baie jare van geluk en trots bring! Pasop- nou join jy die grys manne!
Re: New Gyronaught
Posted: Thu May 12, 2011 6:21 am
by braam hechter
Hi Eben.
Baie, baie geluk. Mag sy aan die gesin en familie baie vreugde verskaf.
Soos hulle se " Dis die mees complicated stukkie equipment met die dunste manual"
Pas julle self op en ek glo julle gaan gou deurslaap.
Veilig vlieg.
Braam Hechter
Re: New Gyronaught
Posted: Thu May 12, 2011 7:03 am
by fransstrydom
Veels geluk aan die Mockes.Julle moet daardie kant van die wereld bevolk.
franss
Re: New Gyronaught
Posted: Thu May 12, 2011 7:14 am
by FLYNOTE
Baie geluk Ebie. Altyd geweet jy sal dit regkry! Baie liefde en sterkte ook aan jou wyfie en natuurlik die kleinding. Geluk ook aan Oupa Eben en vanselfsprekend Ouma. Kom wys vir ons fotos op Gariep volgend week

Re: New Gyronaught
Posted: Thu May 12, 2011 8:41 am
by saraf
Nogmals dankie aan almal ,
Braam , ons slaap darm lekker, ons is geseen met n kind wat slaap wanneer sy moet en eet wanneer sy moet. Regtig geseen op daai kant.
Ek sal vir die ouma en oupa se dat julle almal se geluk.
Groete
Eben Jnr
Re: New Gyronaught
Posted: Thu May 12, 2011 10:19 am
by Pieter Smith
Geluk chomma,
Koop vir haar n pienk Subaru stootwaaintjie. Hulle loop soos n droom.

Re: New Gyronaught
Posted: Fri May 13, 2011 7:33 am
by braam hechter
Hi Eben.
What will her name be, i would not like to keep on calling her "new Gyronaught"
Greetings and enjoy her, just dont forget about you wife...
Braam Hechter
Re: New Mocke future Gyronaught
Posted: Fri May 13, 2011 8:41 am
by saraf
Haar Naam is Ninke
ag julle kan haar maar gyronaught noem, ek begin nou al n pienk RAF met wil kolle bou vir haar

Re: New Mocke future Gyronaught
Posted: Fri May 13, 2011 6:48 pm
by BONZAI BELL
Baie geluk julle
Ek het so pas besluit ek sal nooit n RAF koop nie. Dis n Gyro wat blykbaar die girls pregnant maak.
Ek meen: Eers Pieter , nou Eben.
Groete
Swannie
Re: New Mocke future Gyronaught
Posted: Sat May 14, 2011 6:44 pm
by Gompou
Hi EB
Baie geluk. Moes maar geluister het toe ek gesĂȘ het dit sal 'n dogtertjie wees.
Groete
Gompou
Re: New Mocke future Gyronaught
Posted: Sat May 14, 2011 7:30 pm
by Learjet
Eben congratulations to you and Jana - may Ninke bring you much happiness and joy!